Nach Genre filtern

Afrikaans Vandag met Annemie

Afrikaans Vandag met Annemie

Annemie Ress

Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213

414 - Watter land is - The Land God Made in Anger?
0:00 / 0:00
1x
  • 414 - Watter land is - The Land God Made in Anger?

    Luister na Stefan om uit te vind!

    Fri, 08 Nov 2024 - 22min
  • 413 - Amper slaaptyd, ringe en donderstorms

    Stefan en ek klets sommer bietjie

    Fri, 08 Nov 2024 - 20min
  • 412 - 10 pret feite vir die einde van die dag

    Amper tyd vir 'n werksete ... ek benodig iets om my te laat glimlag!

    Thu, 17 Oct 2024 - 07min
  • 411 - Toneel, pofferjasse en die Klein Karoo met Koos

    Stefan, Carien en ek gesels oor die verhoog en genot

    Thu, 10 Oct 2024 - 21min
  • 410 - Pappa, Patrick en Vyfster ...

    Neem muziek jou ook terug na plekke? Hoor wat Stefan se ...

    Thu, 10 Oct 2024 - 07min
Weitere Folgen anzeigen