Podcasts by Category
Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)
- 20 - Matteus 28:18 - Die wolke pak saam | Leraar Deon BreedtThu, 08 Jul 2021
- 19 - Matteus 12:20 - Liewe Jesus - Ek is klein | Leraar Roedolf BassonThu, 01 Jul 2021
- 18 - Johannes 10:9 - Jesus, die Oop Deur | Leraar Roedolf BassonThu, 01 Jul 2021
- 17 - Romeine 2:1-3 - Genade wat alles en almal insluit! | Leraar Roedolf BassonThu, 01 Jul 2021
- 16 - Romeine 5:8 - Jesus se reaksie teenoor ons sondige natuur.
Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar verskeie kerke. In Desember 1992 gradueer hy met 'n Teologie graad by Helderberg Kollege. Eloffsdal Advent-Sentrum Webtuiste: https://www.eloffsdal.com Facebook: https://www.facebook.com/eloffsdalsda
Sat, 25 Jul 2020 - 29min - 15 - Lukas 13:18-21 - Laat die Koningkryk van God Groei | Leraar Gerhard Benadé
Lukas 13:18 (AFR33) EN Hy het gesê: Hoedanig is die koninkryk van God en waarmee sal Ek dit vergelyk? Leraar Gerhard Benadé is Eloffsdal Advent-Sentrum se proponent leraar vir 2020. Hy het sy teologie graad by Helderberg College verwerf en werk vir die Noordelike Konferensie van die Suid-Afrikaanse Sewende-dag Advenstiste Kerk. Eloffsdal Advent-Sentrum Webtuiste: https://www.eloffsdal.com Facebook: https://www.facebook.com/eloffsdalsda
Fri, 03 Jul 2020 - 34min - 14 - 2 Timötheüs 3:1-5 - ZAP en die duiwel het ons tussen sy twee vingers | Leraar Roedolf BassonFri, 26 Jun 2020 - 30min
- 13 - Nagmaal 20 Junie 2020 | Leraar Gerhard Benadé
Nagmaal diens 20 Junie 2020 Leraar Gerhard Benadé is Eloffsdal Advent-Sentrum se proponent leraar vir 2020. Hy het sy teologie graad by Helderberg College verwerf en werk vir die Noordelike Konferensie van die Suid-Afrikaanse Sewende-dag Advenstiste Kerk. Eloffsdal Advent-Sentrum Webtuiste: https://www.eloffsdal.com Facebook: https://www.facebook.com/eloffsdalsda
Fri, 19 Jun 2020 - 52min - 12 - Johannes 9:1-3 - "Labels" van vooroordeel | Leraar Roedolf Basson
Johannes 9:1-3 (AFR33) EN toe Hy verbygaan, sien Hy ’n man wat blind was van sy geboorte af. Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar verskeie kerke. In Desember 1992 gradueer hy met 'n Teologie graad by Helderberg Kollege.
Fri, 12 Jun 2020 - 27min - 11 - 1 Thes. 5:17 - Die hart van gebed het te doen met die hart | Leraar Roedolf Basson
1 Thes. 5:17 AFR33 Bid sonder ophou. Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar verskeie kerke. In Desember 1992 gradueer hy met 'n Teologie graad by Helderberg Kollege.
Thu, 28 May 2020 - 28min - 10 - Fil. 1:12-18 - Om as ambasadeur van God bo jou omstandighede uit te styg | Leraar Gerhard Benadé
Filippense 1:12 (AFR83) Ek wil hê julle moet weet, broers, dat wat my oorgekom het, juis die verkondiging van die evangelie bevorder het.... Leraar Gerhard Benadé is Eloffsdal Advent-Sentrum se proponent leraar vir 2020. Hy het sy teologie graad by Helderberg College verwerf en werk vir die Noordelike Konferensie van die Suid-Afrikaanse Sewende-dag Advenstiste Kerk. Eloffsdal Advent-Sentrum Webtuiste: https://www.eloffsdal.com Facebook: https://www.facebook.com/eloffsdalsda
Fri, 22 May 2020 - 29min - 9 - Markus 9:43-49 - Ge-photoshop | Leraar Roedolf Basson
Markus 9:43 AFR33 En as jou hand jou laat struikel, kap dit af. Dit is beter vir jou om vermink die lewe in te gaan, as om twee hande te hê en in die hel te gaan in die onuitbluslike vuur... Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar verskeie kerke. In Desember 1992 gradueer hy met 'n Teologie graad by Helderberg Kollege.
Fri, 15 May 2020 - 31min - 8 - Johannes 17:20-26 - Die dag toe Jesus vir jou gebid het | Leraar Gerhard Benadé
Johannes 17:20-26 (Afr 1933) Maar Ek bid nie vir hulle alleen nie, maar ook vir die wat deur hulle woord in My sal glo.... Leraar Gerhard Benadé is Eloffsdal Advent-Sentrum se proponent leraar vir 2020. Hy het sy teologie graad by Helderberg College verwerf en werk vir die Noordelike Konferensie van die Suid-Afrikaanse Sewende-dag Advenstiste Kerk.
Fri, 08 May 2020 - 33min - 7 - 1 Petrus 4:12-13 - Sal jy staan? | Leraar Roedolf Basson
1 Petrus 4:12-13 (Afr33) Geliefdes, verbaas julle nie oor die vuurgloed van vervolging onder julle wat tot julle beproewing dien, asof iets vreemds oor julle kom nie... Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar verskeie kerke. In Desember 1992 gradueer hy met 'n Teologie graad by Helderberg Kollege.
Fri, 24 Apr 2020 - 33min - 6 - Galásiërs 6:2-5, 9-10 - Sê my, waar is die kerk? | Leraar Deon Breedt
Galásiërs 6:2-5, 9-10 (Die Boodskap vertaling): Sien raak wanneer ander gelowiges swaarkry en help hulle. Tel hulle probleme op julle skouers en dra dit vir hulle. So doen julle presies wat Christus van julle verwag. Dit is immers sy wet dat julle mekaar moet liefhê.... Leraar Deon Breedt is passievol oor die evangelie van Jesus Christus en preek gereeld in die gemeentes van die Noordelike Konferensie van Sewendedag Adventiste Kerk.
Fri, 17 Apr 2020 - 33min - 5 - Sabbat Opening: Goeie Vrydag - 10 April 2020 | Leraar Roedolf Basson
Hoekom voel die pad net moeiliker as mens nie kerk toe gaan nie? Luister na Leraar Roedolf Basson se inspireerende boodskap.
Fri, 10 Apr 2020 - 02min - 4 - Hebreërs 13:6 - Ons vyand "vrees" | Leraar Roedolf Basson
Hebreërs 13:6 Daarom kan ons met alle vrymoedigheid sê: Die Here is vir my ’n Helper, en ek sal nie vrees nie; wat sal ’n mens aan my doen? Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar verskeie kerke. In Desember 1992 gradueer hy met 'n Teologie graad by Helderberg Kollege.
Fri, 10 Apr 2020 - 28min - 3 - Sabbat Opening: Om stil te word - 3 April 2020 | Leraar Roedolf Basson
Wat beteken dit om stil te word? In lig van die corona virus is dit wat baie mense vra. Mag leraar Roedolf Basson se Sabbat opening boodskap u versterk.
Fri, 03 Apr 2020 - 03min - 2 - Psalm 46:1-12 - Gryp God aan as jou toevlug en vrees nie | Leraar Gerhard Benadé
Psalm 46:1-12 God is vir ons ’n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef. Daarom sal ons nie vrees nie, al waggel die aarde en al wankel die berge weg in die hart van die see.... Leraar Gerhard Benadé is Eloffsdal Advent-Sentrum se proponent leraar vir 2020. Hy het sy teologie graad by Helderberg College verwerf en werk vir die Noordelike Konferensie van die Suid-Afrikaanse Sewende-dag Advenstiste Kerk. Eloffsdal Advent-Sentrum Webtuiste: https://www.eloffsdal.com Facebook: https://www.facebook.com/eloffsdalsda Instagram: https://www.instagram.com/eloffsdal_advent_sentrum/?hl=en
Fri, 03 Apr 2020 - 32min - 1 - Matthéüs 20: Gelykenis van arbeiders op verskillende ure gehuur | Leraar Roedolf Basson
Teks: Matthéüs 20:1-14 Want die koninkryk van die hemele is soos ’n huisheer wat vroeg in die môre uitgegaan het om arbeiders vir sy wingerd te huur. En nadat hy met die arbeiders ooreengekom het vir ’n penning op ’n dag, stuur hy hulle in sy wingerd... Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar verskeie kerke. In Desember 1992 gradueer hy met 'n Teologie graad by Helderberg Kollege.
Fri, 27 Mar 2020
Podcasts similar to Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)
- AD Voetbal podcast AD
- De Zaak X AD
- Dik Voormekaar Show Andre van Duin / Ferry de Groot
- Boekestijn en De Wijk BNR Nieuwsradio
- De Wereld | BNR BNR Nieuwsradio
- Moordzaken Carrie & Eddie
- De zaak ontleed De Telegraaf
- Het Land van Wierd Duk De Telegraaf
- Echt Gebeurd Echt Gebeurd
- MOREIRA’S MANSION ON AIR – FREDDY MOREIRA FunX
- F1 Aan Tafel Grand Prix Radio
- KieftJansenEgmondGijp KieftJansenEgmondGijp
- Kris Kross Amsterdam | Kris Kross mixtape Kris Kross Amsterdam
- Weer een dag Marcel van Roosmalen & Gijs Groenteman
- De Jortcast NPO Radio 1 / AVROTROS
- NRC Vandaag NRC
- Veldheren Peter van Uhm, Mart de Kruif, Jos de Groot / Corti Media & WPG studio's
- Amerika in 15 minuten Raymond Mens
- Erotische verhalen - Rouze.me Rouze
- Maarten van Rossem - De Podcast Tom Jessen en Maarten van Rossem / Streamy Media
- Geschiedenis Inside Tonny Media
- De Universiteit van Nederland Podcast Universiteit van Nederland
- Vandaag Inside Vandaag Inside
- Napleiten Wouter Laumans, Christian Flokstra, Ayse Çimen