Filtrer par genre

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

Moneyweb Radio

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

13213 - Private krediet bied alternatiewe opsie
0:00 / 0:00
1x
  • 13213 - Private krediet bied alternatiewe opsie

    Stefan Nothnagel van Westbrooke Alternative Asset Management gesels oor private krediet.

    Wed, 20 Nov 2024 - 6min
  • 13212 - Kriptoplatforms moet nou weet wie die partye is tot ’n transaksie

    Leopldt Jansen van Vuuren – voldoeningsbestuurder en hoof: OCA (On Chain Analytics), Provenance

    Wed, 20 Nov 2024 - 5min
  • 13211 - Entrepreneurs lê wakker oor identiteitdiefstal

    'n Studie deur World Wide Worx en iiDENTIFii toon aan dat 56.7% van besighede in Suid-Afrika bekommerd is oor moontlike identiteitsdiefstal. Lance Fanaroff, medestigter van iiDENTIFii, gesels hieroor.

    Wed, 20 Nov 2024 - 5min
  • 13210 - Inflasie val tot sy laagste vlak in vier jaar

    Elize Kruger, onafhanklike ekonoom gesels oor inflasie.

    Wed, 20 Nov 2024 - 7min
  • 13209 - NinetyOne koop Sanlam se beleggingsbesigheid vir R5 miljard

    Hendrick du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One gesels oor die groep se finansiële resultate.

    Wed, 20 Nov 2024 - 10min
Afficher plus d'épisodes