Filtra per genere

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

2498 - Optimistiese wysheid (Spreuke 19:1-29)
0:00 / 0:00
1x
  • 2498 - Optimistiese wysheid (Spreuke 19:1-29)
    Fri, 31 May 2024 - 25min
  • 2497 - Teenstrydige lewenstyle (Spreuke 18:1-24)
    Thu, 30 May 2024 - 26min
  • 2496 - 'n Dwaas praat gou, 'n wyse tel sy woorde (Spreuke 16:27-17:28)
    Wed, 29 May 2024 - 24min
  • 2495 - Hoogmoed lei tot ondergang (Spreuke 15:23-16:26)
    Tue, 28 May 2024 - 28min
  • 2494 - Verstandige en onverstandige raadgewers (Spreuke 14:29-15:22)
    Mon, 27 May 2024 - 24min
Mostra altri episodi