Filtra per genere
- 45 - Arbeidsministerie sê self op Kosmos 94.1 oor nuwe aangewese werkgewers
Die arbeidsministerie gesels oor die afwaartse aanpassing deur die Namibiese arbeidsministerie. Aangewese werkgewers is vanaf 25 na tien aangepas. Dit wil sê dat as jy tien mense in diens het moet jy enige vakante posisies aan die arbeidsministerie rapporteer vir plasing op die geïntegreerde indiensneming inligtingstelsel. Dit is nou onwettig om ‘n pos te vul sonder dat die ministerie ingelig is oor die vakante pos en voor die ministerie ‘n kandidaat voorgestel het.
Tue, 31 Jan 2023 - 20min - 44 - Namib Mills gesels oor prysstygings
Pieter van Niekerk, kommersiële bestuurder by Namib Mills gesels met Yanna Smith oor koring, suiker en die skerp styging in pryse.
Tue, 29 Mar 2022 - 12min - 43 - Airtime City gesels oor hoe jy probleme moet hanteer met onvoltooide transaksies
Met meer as 200 masjiene landwyd en ongeveer 750 000 transaksies 'n maand, bly Airtime City jou nommer een keuse wanneer dit kom by lugtyd ensovoorts. Wanneer jy 'n probleem ervaar by 'n lugtydmasjien van Airtime City, kontak hulle dadelik by support@airtimecity.com
Thu, 25 Mar 2021 - 6min - 42 - 3de jaar by Dash vir Legacy of Love
21 fietsryers neem deel aan die Nedbank Desert Dash vanjaar om fondse in te samel vir projekte van Legacy of Love. Waarvoor gaan die fondse en Legacy of Love? Luister na die onderhoud van Ronel de Beer en Jean-Louis Knouwds.
Thu, 03 Dec 2020 - 7min - 41 - Bank Windhoek discuss Extended Term Home Loan
Please join us as we discuss Bank Windhoek’s Extended Term Home Loan Bank Windhoek - A member of Capricorn Group
Thu, 03 Dec 2020 - 5min - 40 - Emmarencia van Wyk gesels oor MAKE A NOISE
Soek jy 'n toestel wat aandag kan trek, wanneer jy in die moeilikheid beland of aangeval word? Luister hier.
Wed, 02 Dec 2020 - 8min - 39 - Zirk Botha gaan Row2Rio
Die 59 jarige Zirk Botha, die bekende Suid-Afrikaanse avonturier vertrek volgende week op ‘n baie interessante tog. Hy sal die eerste mens wees om van Kaapstad oor die Atlantiese Oseaan na Rio de Janeiro te roei. Die reis van sowat 7 duisend kilometer sal ongeveer 3 maande duur. Zirk wil met die projek die kollig plaas op hernubare energie. Hy praat vanoggend eksklusief met ons.
Fri, 27 Nov 2020 - 4min - 38 - The purpose of man on earthMon, 26 Oct 2020 - 43min
- 37 - Sign of the times 2Mon, 19 Oct 2020 - 41min
- 36 - Sign of the times 1Mon, 19 Oct 2020 - 42min
- 35 - Goeie skuld, slegte skuld en die lig aan die einde van die tonnel!
Covid het baie besighede en individue gekelder. Maar Kosmos is daar om te help. Donderdag oggend gesels Jean-Louis en Yanna oor skuld. Het jy te veel en kan nie meer die betalings haal nie? Is jy bang jou krediteure doen aansoek vir 'n verstek vonnis? Weet jy wat die prosedures is? Leon Koch, Bank Windhoek se Uitvoerende Hoof van Kommersiële en Besigheidsbankwese het vanoggend in die Kosmos 94.1 Uitsaai-Boetiek gekuier.
Thu, 01 Oct 2020 - 18min - 34 - Verander jou huis of besigheid met ColorBlinds
Danie Grobler en Rori Ndlovu het vanoggend by die oggendspan kom kuier om te gesels oor hulle produkte en dienste wat hulle bied. Indien jy belangstel om van hulle dienste gebruik te maak besoek hulle Facebook blad: ColorBlinds
Thu, 17 Sep 2020 - 7min - 33 - Dr. Willie Bruwer gesels oor Covid-19
Die bekende pulmonoloog, Dr. Willie Bruwer, kuier saam met Jean Louis en Yanna om oor ALLES van Covid-19 te gesels - inperkings, aanpassings in die virus, maskers, hoekom Swede dit reggekry het, entstowwe en wat nog.
Thu, 23 Jul 2020 - 15min - 32 - Wil jy 'n naweek weg wen na Kifaru Luxury Lodge?
Jean-Louis Knouwds gesels met Jaco Muller van Kifaru Luxury Lodge en die Rhino Momma Project oor wat die projek behels asook die finominale pryse wat weg gegee word met die Rhino Momma Project kompetisie. Dit word moontlik gemaak deur Hyundai, Doll's Paradise en Cntrl-P Graphics. Besoek ons Facebook blad om uit te vind hoe om deel te neem.
Wed, 01 Jul 2020 - 6min - 31 - Wintermodes: Dit gaan alles oor bybehore....
In hierdie tyd van inperkings, ekonomiese uitdagings, kommer oor ons kinders en wat nog alles, kan ons almal doen met ‘n bietjie verligting... Dames? Kom aan... dis winter en dit beteken ons kan ons klerekaste aanpas en ‘n bietjie sprankel in ons dae sit... hetsy dit ‘n mooi hoed, serp of stewels is... Nikola Conradie, een van Namibië se vooraanstaande mode ontwerpers het saam gekuier in die uitsaai boetiek om te gesels oor wat warm is die winter... ons lyk mooi en ... ons spaar!
Fri, 15 May 2020 - 15min - 30 - Kook vir 'n week saam met Sanet!
Sanet Prinsloo gesels kos vir kinders met tuisonderrig en mammas wie besig is en werk tot 5 uur. Lekker kos vir 7 dae! Vinnig en maklik, gesond, goedkoop en voedsaam. Gooi alles bymekaar oor die naweek en help vir boeta en sussie na 5, terwyl jou aandete verhit...
Fri, 08 May 2020 - 13min - 29 - Wenke vir tuisskoling
Wenke vir tuisskoling in die staat van inperking van die hoof van die Axis Christelike skool, Elrika de Klerk.
Mon, 20 Apr 2020 - 3min - 28 - Kosmos 94.1 stel toep (App) bekend.
Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!
Mon, 06 Apr 2020 - 7min - 27 - 20 Maart Wêreld Down Sindroom Dag
Dit is 20 Maart Wêreld Down Sindroom Dag en Huipie van Side by Side- Early Intervention Centre het 'n bietjie kom vertel hoe jy ook kan deel word van die dag met jou Crazy Socks.
Fri, 20 Mar 2020 - 5min - 26 - Korona en jou besigheid
Jean Louis en Yanna het vanoggend gesels met Bruce Hansen, die Besturende Direkteur van Simonis en Storm, oor die ekonomie, jou besigheid en die korona-virus.
Fri, 20 Mar 2020 - 12min - 25 - Dr Willie Bruwer gesels in diepte oor die Korona-Virus
Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!
Tue, 10 Mar 2020 - 9min - 24 - SPES Charity is 'n liefdadigheidsorganisasie om minderbevoorregte kinders in ons land te help
SPES Charity is 'n liefdadigheidsorganisasie gestig met die hoofdoel om minderbevoorregte kinders in ons land te help om uit armoede te ontsnap deur aanmoediging, opvoeding en ondersteuning.Susan Nel en Esme Coetzee, het gesels met Luton Koorts
Thu, 20 Feb 2020 - 6min - 23 - Pulmonoloog gesels oor koronavirus
Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!
Mon, 27 Jan 2020 - 5min - 22 - Ons gesels LGBT-regte met Linda Baumann
Linda Baumann van die Namibian Diverse Women's Association het met die oggendspan gesels oor LGBT-regte in aanloop tot die verkiesing.
Tue, 26 Nov 2019 - 15min - 21 - Omeya Gee Om Met The Greens Care Centre
Max Meyer die Projek bestuurder by Omeya en Sister Marti van Omeya se The Greens Care Centre het by Marcel Theron in die Kosmos 94.1 Uitsaai Boetiek kom kuier om te gesels oor The Greens Care Centre.
Wed, 20 Nov 2019 - 2min - 20 - Ombudsman Advokaat John Walters kuier by die oggendspan
Die Ombudsman Advokaat John Walters het vanoggend op Kosmos 94.1 gesels oor brood en botter kwessies in verband met die komende verkiesing.
Wed, 13 Nov 2019 - 14min - 19 - Chrisna O'Kennedy van Akademia het vanoggend in die Kosmos Uitsaai boetiek gekuier
Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!
Mon, 11 Nov 2019 - 4min - 18 - Die MyLife Movember veldtog is in volle swang. Die span het by Kosmos 94.1 kom kuier in die Uitsaai-Boetiek.
Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!
Fri, 08 Nov 2019 - 19min - 17 - Wil jou kind in SA studeer? Wat van die nuwe Cambridge stelsel?
Jean-Louis & Yanna het met Piet Steyn Bestuuder van Voorgraadse Studentewerwing en Bemarking van die Noord Wes Universiteit Potchefstroom gesels. Hy het gepraat oor die Cambridge stelsel en hoe raak dit leerders se toelaatings vorentoe raak wat in SA wil studeer.
Thu, 31 Oct 2019 - 13min - 16 - Die Rugbywêreldbeker eindstryd en Daisy de Melker
Dis reg, Daisy de Melker is betrokke by die eerste keer wat die Bokke ooit teen Engeland gespeel het.
Tue, 29 Oct 2019 - 2min - 15 - Johnathan Sasha oor "Die Stoep"
Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!
Fri, 25 Oct 2019 - 9min - 14 - Jy en die nuwe wapen wet. Kosmos gesels met GOAN.
Jason Sivertsen die Vise-voorsitter van GOAN oftewel die Gun Owners Association of Namibia het by Kosmos 94.1 gekuier saam met Luton en Joretha in die uitsaai suite. Die nuwe voorgestelde vuurwapen wet is bespreek.
Thu, 24 Oct 2019 - 20min - 13 - Cyril Blackburn gesêls oor die onderhoud wat hy gevoer het met die Dros-verkragter se verloofde
Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!
Thu, 24 Oct 2019 - 5min - 12 - Leatitea du Plessis van Standard Bank Namibie was ons gas vanoggend in die Kosmos 94.1 Uitsaai-Boetiek
Leatitea du Plessis van Standard Bank Namibie was ons gas vanoggend in die Kosmos 94.1 Uitsaai-Boetiek. Hulle kom gesels ondermeer hoe jy te werk kan gaan om aandele by Standard Bank Namibie te koop en wat die proses daarvan behels.
Tue, 22 Oct 2019 - 3min - 11 - Jy moet ‘n draai gaan maak by M+Z Motors in Swakopmund hierdie naweek
Jy moet ‘n draai gaan maak by M+Z Motors in Swakopmund hierdie naweek. Jy kan die nuutste Mercedes Benz en Jeep voertuie kom besigtig, maar dit is nie al nie!! Jy kan ook Harley Davidson Motorfietse vir ‘n toetsrit neem.
Thu, 10 Oct 2019 - 4min - 10 - Jan Frylinck, die onder Kaptein van die Namibiese Krieketspan, was vanogeend in die Kosmos 94.1 uitsaai boetiek
Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!
Fri, 04 Oct 2019 - 3min - 9 - Side By Side Early Intervention Sentrum
Huipie van Wyk het vanoggend gekuier in die Uitsaai-Boetiek. Sy is die direkteur van Side By Side Early Intervention Sentrum wat kinders met gestremdhede by staan
Fri, 04 Oct 2019 - 5min - 8 - Gerrie Watson van die New Life kerk in Windhoek
Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!
Thu, 19 Sep 2019 - 3min - 7 - Side by side early intervention centre
Huipie van Wyk het vanoggend gekuier in die Uitsaai-Boetiek. Sy is die direkteur van Side By Side Early Intervention Sentrum wat kinders met gestremdhede by staan
Wed, 18 Sep 2019 - 6min - 6 - Bernard Scholtz van Krieket Namibië gesêls oor opkomende toernooie
Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!
Wed, 21 Aug 2019 - 3min - 5 - Mej. WHS gee N$ 1000 weg in Win a Car kompetisie
Tyler Kibble, Mej. WHS 2019 het vanoggend tussen 7 en 8 by Jean-Louis Knouwds en Joretha Taylor in die Uitsaai-Boetiek kom kuier om die wenner van N$ 1 000.00 dollar kontant bekend te maak in die Win a Car kompetisie. Besoek Kosmos 94.1 se Facebook blad om deel te neem aan die Win a Car kompetisie van WHS.
Fri, 26 Jul 2019 - 3min - 4 - Tommy Larkan, SA Whisky Meester kuier in die Uitsaai-Boetiek
Tommy Larkan wat 'n Whisky Meester is het kom kuier in die Kosmos 94.1 Uitsaai-Boetiek. Hy is vanjaar by die FNB Whisky Festival. Dit word by Windhoek Country Club Resort gehou op Saterdag 27 Julie 2019.
Fri, 26 Jul 2019 - 6min - 3 - Riaan Steyn praat met Kosmos 94.1 oor You're the one! kompetisie
Riaan Steyn, die Hoof- Uitvoerende Beampte het met Kosmos 94.1 gesels oor die You're the one! kompetisie wat aangebied word in samewerking met Dunes Mall. As jy nog nie ingeskryf het nie, besoek nou www.traxtudio.com en luister na Riaan oor hoe dit werk.
Sat, 20 Jul 2019 - 5min - 2 - Die Greens Care Centre op Omeya Opedag 20 Junie 2019
Max Meyer en Tracy Schickerling het by Kosmos 94.1 gekuier om te gesels oor die Greens Care Centre op Omeya. Jean-Louis Knouwds gaan Saterdag ook sy indrukke met die luisteraars deel, want Kosmos 94.1 gaan daar kuier tussen 9 en 11.
Thu, 18 Jul 2019 - 4min - 1 - Paul Oosthuizen oor die "Chat 'n Bietjie Ball Live Show"
Die "Chat 'n Bietjie Ball Live Show" vind plaas op 7 Augustus met bekendes soos Jacques Burger en Bryan Habana wat die geleentheid gaan bywoon. Paul Oosthuizen het by PM Bolten en Jean-Louis Knouwds op die Homeconomix bank kom kuier.
Thu, 18 Jul 2019 - 8min
Podcast simili a <nome>
- Global News Podcast BBC World Service
- El Partidazo de COPE COPE
- Herrera en COPE COPE
- The Dan Bongino Show Cumulus Podcast Network | Dan Bongino
- Es la Mañana de Federico esRadio
- La Noche de Dieter esRadio
- Hondelatte Raconte - Christophe Hondelatte Europe 1
- Affaires sensibles France Inter
- La rosa de los vientos OndaCero
- Más de uno OndaCero
- La Zanzara Radio 24
- Espacio en blanco Radio Nacional
- Les Grosses Têtes RTL
- L'Heure Du Crime RTL
- El Larguero SER Podcast
- Nadie Sabe Nada SER Podcast
- SER Historia SER Podcast
- Todo Concostrina SER Podcast
- 安住紳一郎の日曜天国 TBS RADIO
- TED Talks Daily TED
- The Tucker Carlson Show Tucker Carlson Network
- 辛坊治郎 ズーム そこまで言うか! ニッポン放送
- 飯田浩司のOK! Cozy up! Podcast ニッポン放送
- 武田鉄矢・今朝の三枚おろし 文化放送PodcastQR
Altri podcast di Affari e Finanza
- Ideas That Matter Podcast by Vusi Thembekwayo Vusi Thembekwayo
- RSG Geldsake met Moneyweb Moneyweb Radio
- Rdc Bete Mottin
- The Best of the Money Show Radio 702
- 1+1 Jusan Invest Qaz
- Groovy Cast, le podcast plongé au coeur de la House music Groovy Cast, le Podcast plongé au coeur de la House music
- Strategy Hero i-nexus
- Growth Strategy Otlotleng
- Economics Explained Economics Explained
- Talking Cars (MP3) Consumer Reports
- NZZ Akzent NZZ – täglich ein Stück Welt
- Economia dia a dia Juliana Simões
- Pornografia KARLA LORENA GARCIA LOPEZ
- The Money Show Radio 702
- Powering Payments Podcast by Form3 Form3
- On Purpose with Jay Shetty iHeartPodcasts
- Vuka Zion And Be Great Lihl'izulu Zion Vundisa
- Who is Steve Jackson? Steven Jackson
- SAfm Market Update with Moneyweb Moneyweb Radio
- IMF Podcasts IMF Podcasts