Filtrar por gênero
Nuuspod is 'n podsendingsreeks vir nuus en aktuele sake in Afrikaans, aangebied deur Izak du Plessis, voorheen 'n anker vir Monitor en Spektrum, asook Kommentaar op RSG. Izak is ook 'n skrywer wat al twee boeke gepubliseer het naamlik Boereverneukers, en Ralph Haynes: Godfather van die Wesrand. Hy skryf ook artikels vir Rapport en ander publikasies, en hy is die aanbieder van die televisieprogram Boereverneukers op Via.
- 59 - 31 Mei 2024 - Helen Zille
Ek gesels met Helen Zille tydens die 2024 Verkiesing by die NROC in Midrand. Luister na haar insigte en perspektiewe oor die verkiesingsproses, die stemming en wat die uitslae vir die toekoms van Suid-Afrika kan beteken.
Sat, 01 Jun 2024 - 16min - 58 - 31 Mei 2024 - John Steenhuisen
Izak du Plessis van Nuuspod gesels met John Steenhuisen te midde van die tellery van stemme in die 2024 nasionale verkiesing. Luister na Steenhuisen se insigte oor die verkiesingsproses, verwagtinge, en wat die voorlopige uitslae vir Suid-Afrika se toekoms kan beteken.
Sat, 01 Jun 2024 - 12min - 57 - 31 Mei 2024 - Wie gaan nou president word?
Ek gesels met Dr. Piet Croukamp oor wie die volgende president gaan wees na die 2024 nasionale verkiesing. Ons ontleed die verkiesingsuitslae, bespreek moontlike kandidate, en voorspel wat Suid-Afrika in die toekoms kan verwag. Luister na insigte en analise van hierdie belangrike politieke gebeurtenis.
Sat, 01 Jun 2024 - 9min - 56 - 30 Mei 2024 - OVK verduidelik oor mense wat nie kon gaan stem nie.
Izak du Plessis van Nuuspod gesels met die OVK oor die redes waarom sommige Suid-Afrikaners nie hul stem kon uitbring in die onlangse nasionale verkiesing nie. Hulle verduidelik die uitdagings, registrasieprobleme en persoonlike hindernisse wat kiesers in die gesig gestaar het.
Thu, 30 May 2024 - 9min - 55 - 20 Mei 2024 - Mmusi Maimane: Daar is lewe na die ANC en DA
Ek gesels met Mmusi Maimane, voormalige leier van die Demokratiese Alliansie (DA), oor sy tydperk by die party en sy huidige rol en visie vir die toekoms na die komende nasionale en provinsiale verkiesings. Maimane, wat bekend is vir sy kritiese sienings teenoor die huidige politieke landskap, deel sy insigte en planne vir sy betrokkenheid in die Suid-Afrikaanse politiek buite die grense van die gevestigde groot partye. *onderhoud in Engels
Mon, 20 May 2024 - 30min - 54 - 19 Mei 2024 - Neil de Beer: Ek gaan nie vir Devon fire nie
Ek gesels met Neil de Beer van UIM na die party se jeugleier, Devon Hofmeyr, 'n onthaal van Jacob Zuma se MK bygewoon het as gas van Louis Liebenberg.
Sun, 19 May 2024 - 13min - 53 - 15 Mei 2024 - What have you done to my country?
Izak du Plessis praat met Solly Moeng oor die komende nasionale en provinsiale verkiesings 2024. (onderhoud in Engels)
Wed, 15 May 2024 - 27min - 52 - 30 April 2024 - Gayton McKenzie: Die DA meet hulself teen die domste kind in die klasTue, 30 Apr 2024 - 45min
- 51 - 28 April 2024 - Herman Mashaba: I trust Gayton more than the DASun, 28 Apr 2024 - 35min
- 50 - 26 April 2024 - Die DA gaan die Wes-Kaap verloor
Izak du Plessis gesels met Corné Mulder, VF Plus se premierskandidaat in die Wes-Kaap oor die verkiesing, Gayton McKenzie, die DA en 'n klomp ander kwessies.
Fri, 26 Apr 2024 - 28min - 49 - 16 April 2024 - So het Werner de Jager aan sy einde gekomTue, 16 Apr 2024 - 10min
- 48 - 9 April 2024 - Wynand du Toit: Raak weerbaar, die magte van wanorde is op ons
Izak du Plessis gesels met Wynand du Toit oor die komende verkiesing en die risiko's wat hy in die aanloop daartoe identifiseer.
Tue, 09 Apr 2024 - 41min - 47 - 2 April 2024 - Regskenner vertel hoe boere veediewe op hul grond moet hanteer
Marnus Kamfer van Afriforum verduidelik hoe boere teenoor veediewe op hul grond moet optree, veral ten opsigte van die gebruik van vuurwapens.
Tue, 02 Apr 2024 - 14min - 46 - 31 Maart 2024 - Markus Jooste: Die swendelaar wat selfs vir Christo Wiese uit R60 miljard verneuk het.
Izak du Plessis gesels met James Brent Styan, skrywer van die boek Steinhoff: Inside SA's Biggest Ever Corporate Crash. Ek vra onder meer aan hom wat Christo Wiese en andere se rol kon gewees het.
Sun, 31 Mar 2024 - 28min - 45 - 21 Maart 2024 - Neil de Beer: Dis 'n leuen, ek het niks teen witmense nie!
Nuuspod praat met Neil de Beer van UIM oor beskuldigings dat hy in 'n klankopname sou gesê het hy is gatvol vir witmense. Hy reageer ook op beskuldigings dat hy geld van Louis Liebenberg ontvang het en hy verduidelik die rol van kleiner partye in die komende verkiesing.
Thu, 21 Mar 2024 - 34min - 44 - 5 Maart 2024 - John Steenhuisen: Ek sal vir seker 'n president met meer rugraat wees as Cyril
Izak du Plessis gesels met John Steenhuisen, leier van die DA, oor sy party se voorbereidings vir die verkiesing.
Tue, 05 Mar 2024 - 34min - 43 - 3 Maart 2024 - Ian Cameron sê hoekom hy DA kies om parlement toe te gaanSun, 03 Mar 2024 - 17min
- 42 - 24 Desember 2024 - Pieter Groenewald: Ek sien 'n regering van nasionale eenheid vir 2024
Nuuspod gesels met Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus oor sy party se verwagtinge vir 2024
Sun, 24 Dec 2023 - 38min - 41 - 21 Desember 2023 - Carl Niehaus oor sy vriend Julius en die nostalgie van Kill the BoerThu, 21 Dec 2023 - 50min
- 40 - 14 Oktober 2023 - Hamas se verwerplike terreurdaadSat, 14 Oct 2023 - 20min
- 39 - Israel of Hamas: Wie se kant moet jy kies?Mon, 09 Oct 2023 - 23min
- 38 - Chris Pappas: Ek is nie korrup nie, hier is die feiteFri, 06 Oct 2023 - 15min
- 37 - Nuwe onteieningswetsontwerp sal SA so op sy kniee dwing
Izak du Plessis praat met Ernst van Zyl van Afriforum oor sy voorlegging aan die parlement oor grondonteiening sonder vergoeding.
Fri, 29 Sep 2023 - 19min - 36 - Dis g'n eindtydtekens nie, sê Stephan Joubert oor ekstreme weer
Izak du Plessis gesels met prof Stephan Joubert oor die eindtyd nav ekstreme weerverskynsels wat mense aan die praat het oor die onderwerp.
Tue, 26 Sep 2023 - 25min - 35 - Nee vir Capexit, kom ons maak SA werk - Geordin Hill-Lewis
Izak du Plessis het Geordin Hill-Lewis by 'n koffiestalletjie in Kaapstad ontmoet en hulle het 'n impromtu-onderhoud gedoen oor wat hy as burgemeester bereik het. Geordin is duidelik geliefd onder baie Kapenaars met 'n nimmereindigende stroom mense wat foto's saam met hom wil neem of sy handtekening wil vra. Wat 'n aangename man om 'n uur mee te deel.
Fri, 22 Sep 2023 - 29min - 34 - Cape Independence: This is where we stand.Thu, 21 Sep 2023 - 48min
- 33 - So word plaasaanvalle beplanMon, 18 Sep 2023 - 37min
- 32 - Die dood van die Rand is in die potWed, 13 Sep 2023 - 24min
- 31 - Rekord invoere van masjinerie en toerusting voorspel sterker ekonomieSat, 09 Sep 2023 - 10min
- 30 - LITIUM: Die landmyn wat wag om duisende SA huise in vlamme op te laat gaan.
Izak du Plessis gesels met Ferdi van Zyl van Flameblock oor die landmyn wat wag om duisende SA huise in vlamme op te laat gaan.
Fri, 08 Sep 2023 - 16min - 29 - Die eintlike waarheid oor SA se krisisTue, 29 Aug 2023 - 27min
- 28 - Die Kaap se voorspoed is g'n net die DA se toedoen nie
Die ekonomiese kommentator Tiaan Fourie sê dit is 'n vals persepsie dat die DA verantwoordelik is vir ekonomiese voorspoed in die Wes-Kaap.
Fri, 25 Aug 2023 - 15min - 27 - Staan opsy Eskom, hier kom 'n nuwe son op oor SA
Ek praat met Theo de Jager oor alternatiewe energiebronne vir boere. Die maatskappy SON SA werk hard om boere onafhanklik van Eskom te maak.
Sun, 20 Aug 2023 - 15min - 26 - Mathews Phosa: Gaan soek SA se val by Zuma & Ramaphosa Inc.Sun, 20 Aug 2023 - 28min
- 25 - Dawie Roodt: So gaan 2024 verkiesing uitspeel.
Izak du Plessis gesels met Dawie Roodt oor sy verwagtinge vir die komende nasionale verkiesing en watter impak dit op ons handel en wandel sal hê.
Wed, 09 Aug 2023 - 26min - 24 - Die stryd om Tshwane van finansiële ondergang te redMon, 07 Aug 2023 - 25min
- 23 - Plaasmoorde: Die enigste misdaad wat nie in die openbaar veroordeel word nie.Tue, 01 Aug 2023 - 21min
- 22 - Maak Julius Malema nou stil (Kill the Boer, kill the Farmer)
Nuuspod praat met Neil de Beer van die UIM oor Julius Malema se uitlatings die naweek: Kill the Boer, Kill the Farmer
Mon, 31 Jul 2023 - 13min - 21 - So kan Malema tot orde geroep word (Kill the Boer, kill the farmer)
Ek praat met Theo Venter en Daniel Eloff oor Julius Malema se uitlatings Kill the Boer, kill the farmer
Mon, 31 Jul 2023 - 42min - 20 - EKSKLUSIEF: Jan Oberholzer praat met NuuspodTue, 25 Jul 2023 - 30min
- 19 - KRAGKRISIS: Ons redding is in nasionalisering, kernkrag en steenkool.
Izak du Plessis praat met Hugo Kruger van Truth in Energy oor die SA kragkrisis en wat ons die vinnigste gaan red.
Sat, 22 Jul 2023 - 46min - 18 - Die Blink Kant met Dr. Roelof Botha
Dr. Roelof Botha gesels met my oor die stand van die ekonomie. Dankie aan APS Africa wat dit moontlik maak.
Fri, 21 Jul 2023 - 17min - 17 - So martel advokaat huishulp vertel getuieFri, 21 Jul 2023 - 30min
- 16 - Aan watter minister rapporteer die vervoermafia
Izak du Plessis praat met Willem Els van die Instituut vir Sekerheidstudies oor die krisis in die vragmotorbedryf.
Sat, 15 Jul 2023 - 19min - 15 - Die Blink Kant met Roelof Botha
Izak du Plessies gesels elke week met Dr. Roelof Botha oor die stand van die ekonomie. Dankie aan APS Africa wat hierdie gesprek moontlik maak.
Fri, 14 Jul 2023 - 11min - 14 - Cyril se oorlogpraatjies
Izak du Plessis praat met prof. André Duvenhage aan NWU oor Ramaphosa se oproep aan die Jeugliga om weer militant te raak.
Fri, 14 Jul 2023 - 10min - 13 - Rugbykwotas raak nou verrregaande
Ek praat met Jody Hendricks oor rugbykwotas wat die O/16 span van WP 'n hoofwedstryd by die Grant Khomo week ontsê het.
Mon, 10 Jul 2023 - 18min - 12 - Blouligbrigades se intimidasie is onwettigTue, 04 Jul 2023 - 16min
- 11 - SA is onteenseglik op 'n breekpunt!Fri, 23 Jun 2023 - 23min
- 10 - Vat so, jou inflasiemonster!Thu, 22 Jun 2023 - 23min
- 9 - Het Ace Magashule genoeg mag om die ANC uit te daag?
Izak du Plessis praat met prof. Theo Venter oor Ace Magashule se planne om 'n nuwe party te registreer.
Wed, 21 Jun 2023 - 26min - 8 - Warschau: Dis hoekom dit 'n sirkus wasMon, 19 Jun 2023 - 23min
- 7 - Daar is baie planne en geld om beurtkrag te stopSun, 18 Jun 2023 - 27min
- 6 - NGV: Hier kom groot hofsake!Thu, 15 Jun 2023 - 13min
- 5 - Pasop, so kan jou Facebook jou in die tronk laat belandMon, 12 Jun 2023 - 22min
- 4 - SA spring resessie vry.Thu, 08 Jun 2023 - 18min
- 3 - Die Wes-Kaap se R282m kontrak met die staatskaper Roy Moodley
Izak du Plessis van NUUSPOD praat met Alan Winde na aaanleiding van 'n artikel in Daily Maverick oor 'n kontrak wat die Wes-Kaap aan die staatskaper Roy Moodley toegeken het.
Wed, 07 Jun 2023 - 12min - 2 - BELA: So wil Solidariteit die aanslag teen Afrikaans aanpak
Izak du Plessis van Nuuspod gesels met Johnell van Vollenhoven oor die Wetsontwerp op Basiese Onderwyswette en die impak daarvan op Afrikaans by skole.
Wed, 07 Jun 2023 - 14min - 1 - SA se cholerabom is op die punt om te ontplof
Izak du Plessis van NUUSPOD gesels met die waterkenner Carin Bosman oor cholera en ander waterkwessies.
Wed, 07 Jun 2023 - 37min
Podcasts semelhantes a NUUSPOD
- Global News Podcast BBC World Service
- El Partidazo de COPE COPE
- Herrera en COPE COPE
- The Dan Bongino Show Cumulus Podcast Network | Dan Bongino
- Es la Mañana de Federico esRadio
- La Noche de Dieter esRadio
- Hondelatte Raconte - Christophe Hondelatte Europe 1
- Affaires sensibles France Inter
- La rosa de los vientos OndaCero
- Más de uno OndaCero
- La Zanzara Radio 24
- Espacio en blanco Radio Nacional
- Les Grosses Têtes RTL
- L'Heure Du Crime RTL
- El Larguero SER Podcast
- Nadie Sabe Nada SER Podcast
- SER Historia SER Podcast
- Todo Concostrina SER Podcast
- 安住紳一郎の日曜天国 TBS RADIO
- TED Talks Daily TED
- The Tucker Carlson Show Tucker Carlson Network
- 辛坊治郎 ズーム そこまで言うか! ニッポン放送
- 飯田浩司のOK! Cozy up! Podcast ニッポン放送
- 武田鉄矢・今朝の三枚おろし 文化放送PodcastQR