Podcasts by Category
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Ruben op die lug is nie! Draai daai radio se knop en #TjoenIn!
- 164 - Marieke en Eugene Erasmus - Kids in action - Cemetary Care.
Marieke en Eugene Erasmus het saam met Ma Charmaine Erasmus die Hartbeespoort Begraafplaas besoek en was so bedroef om die grafte in so 'n toestand te sien. Hulle het toe net daar en dan besluit om 'n besigheid te begin op so jong ouderdom. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
Fri, 19 Mar 2021 - 14min - 163 - #SlatDiePad Francis Cloete red Estelle en drie kinders se lewe
Francis Cloete het sy storie met ons kom deel oor hoe hy in 1988 onverwags Estelle en haar drie kinders se lewe moes red. Hy het hierdie jaar, 34 jaar later, uitgereik en vir Estelle probeer opspoor. Estelle het ook by ons aangesluit in die ateljee met 'n boodskap vir Francis. Luister gerus weer hier na die podcast.
Fri, 12 Feb 2021 - 29min - 162 - #SlatDiePad Jannie Putter oor sy nuwe boek - Wen 'n hart
Jannie Putter het op #SlatDiePad kom draai maak om te gesels oor sy nuwe boek "Wen 'n hart". Luister gerus weer hier na die onderhoud.
Thu, 11 Feb 2021 - 29min - 161 - #SlatDiePad Jarelange verneukery - Hoe vergewe jy?
Russel en Sanet Fagan het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina Coetzer 'n draai kom maak om te gesels oor hoe Sanet vir Russell moes vergewe na jarelange verneukery... Luister gerus weer hierna.
Tue, 08 Dec 2020 - 34min - 160 - #SlatDiePad HUB van Atterbury - Armond Boshoff
HUB van die Atterbury groep - Armond Boshoff het op #SlatDiePad by Ruben en Nina kom inloer om te gesels oor die splinternuwe Castle Gate sentrum wat Donderdag 26 November sy deure oopmaak. Luister gerus weer hier na die onderhoud.
Thu, 26 Nov 2020 - 25min - 159 - #GoeieNuusVrydag 30-10-2020
Vyf hout bokse met 15 silwer muntstukke is opgeveil ten bate van GROOTfm 90.5 se omgee-projekte! Die doelwit was ‘n stewige honderd duisend rand. Ons projekorganiseerder, Lindie Strydom het die gaste vertel van ons verskillende inisiatiewe in die gemeenskap waarna die Hoof Uitvoerende Beampte van Silgonex, Marius du Plessis die eerste R40 000 namens Silgonex geskenk het. Ons eie Johrné van Huysteen was die afslaer wat die veiling behartig het. Marius vertel ons so bietjie meer van wie Silgonex is en die bedrag wat toe uiteindelik gisteraand ingesamel is… Luister gerus weer hier na die Podcast!
Fri, 30 Oct 2020 - 4min - 158 - #SlatDiePad Kurt Darren kom stel #DieGoeieOuDae eksklusief vry
Kurt Darren het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina Coetzer kom inloer om te gesels oor sy splinternuwe liedjie #DieGoeieOuDae en GROOTfm 90.5 se luisteraars het die liedjie heel eerste gehoor! Luister gerus weer hier na die onderhoud.
Thu, 22 Oct 2020 - 20min - 157 - #SlatDiePad Paul Smit oor verhoudings in die werksplek 2/4
Verhouding spesialis, Paul Smit het op #SlatDiePad met Ruben Delmage en Nina Coetzer kom gesels oor verhoudings in die werksplek en meer spesifiek oor die Strengthfinder. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
Mon, 12 Oct 2020 - 26min - 156 - #SlatDiePad Paul Smit oor verhoudings in die werksplek
Verhouding Spesialis, Paul Smit, het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina Coetzer kom inloer om te gesels oor verhoudings in die werksplek. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
Mon, 05 Oct 2020 - 25min - 155 - #SlatDiePad Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall het op #SlatDiePad kom inloer om te chat oor sy nuwe enkelsnit #Stop en hy het sy kitaar ook saamgebring! Luister weer hier.
Thu, 08 Oct 2020 - 27min - 154 - #SlatDiePad Liezel van der Merwe - Intiem
Liezel van Intiem het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor "Hoe gemaak as die liefde opdroog". Luister gerus weer hier na die #Podcast.
Tue, 22 Sep 2020 - 14min - 153 - #SlatDiePad Nicole Sutton Jou GROOT Talent
Nicole Sutton was die wenner van die instrumentale afdeling van die #JouGROOTTalent en sy het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina kom kuier.
Fri, 18 Sep 2020 - 8min - 152 - Juanita du Plessis op #SlatDiePad
Juanita du Plessis het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina Coetzer kom inloer om te gesels oor haar en Snotkop se splinternuwe enkelsnit #RukDieDam. Snotkop het ook vinnig by ons via Zoom aangesluit. Luister gerus weer hier na die podcast.
Tue, 08 Sep 2020 - 16min - 151 - #SlatDiePad - Jannie Putter oor "Ek daag jou uit" reeks
Jannie Putter het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor sy "Ek daag jou uit" reeks wat tans beskikbaar is op Vimeo.
Mon, 17 Aug 2020 - 25min - 150 - Arrie Nel Apteek op Slat Die Pad
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Ruben op die lug is nie! Draai daai radio se knop en #TjoenIn!
Tue, 24 Mar 2020 - 7min - 149 - #SlatDiePad Korona-virus, jou werk en die wet
As jy gewonder het wat die wet sê oor die Korona-virus en jou werk kan jy gerus weer hier luister na die #PodCast. Ons het met die kenner, Hugo Pienaar van Cliffe, Dekker en Hofmeyr gesels hieroor.
Mon, 16 Mar 2020 - 14min - 148 - #SlatDiePad Retief Burger - Oorwin
Retief Burger het op #SlatDiePad kom inloer om te gesels oor van sy grootste uitdagings wat hy al moes oorwin. Ons het ook gesels oor sy nuwe album wat pas vrygestel is en ook oor hoe ons as Christene moet reageer en dink oor die Korona-virus in ons land. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
Mon, 16 Mar 2020 - 23min - 147 - #SlatDiePad Dr. Karen Richter Viroloog oor die Korona-virus
Dr. Karen Richter is 'n Viroloog en het met ons kom gesels oor die eerste geval van die Korona-virus wat uitgebreek het in KZN provinsie.
Thu, 05 Mar 2020 - 14min - 146 - #SlatDiePad Chante Tragedie
Chante is 'n nuwe opkomende sangeres en het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor haar heel eerste enkelsnit Tragedie wat pas vrygestel is. Luister gerus weer hier.
Thu, 05 Mar 2020 - 13min - 145 - #SlatDiePad Ed Kowalczyk van die band Live
Ed Kowalczyk van die band Live het met Ruben Delmage gesels oor hulle opkomende toer in SA! Live sal in SA wees 6 en 7 November by die Sun Arena Time Square en dan in Kaapstad op die 10de November. Hier is wat hy gesê het voor die toer na SA. Kry nou jou kaartjies by Computicket! Hulle verkoop bitter vinnig!
Wed, 26 Feb 2020 - 9min - 144 - #SlatDiePad Paul Smit oor Empatie en Onvoorwaardelike Liefde
1. WAT is die sleutel om ‘n vehouding in ‘n ritme van groei en genees te dwing? 2. Die krag van VERSTAAN en Empatie in ‘n verhouding 3. Hoekom is Luister, verstaan, empatie so waardevol in enige verhouding? 4. Wat is die rol van Onvoorwaardelike liefde in ‘n verhouding se dinamika? En hoe skep ons dit binne ons verhoudings?
Mon, 24 Feb 2020 - 30min - 143 - #SlatDiePad Paul Smit oor Ritme vind in verhouding en sterkpunte
Paul Smit, verhouding spesialis, het op #SlatDiePad kom kuier om te gesels oor verhoudings. 1. Verhoudings se energie bestaan uit die teenoorgestelde energie (opposites). Is dit waar? Hoekom is dit die energie wat ‘n verhouding se sukses kan bepaal of sy vernietiging kan beteken? 2. Hoe kan paartjies ‘n goeie ritme skep om die opposites te gebruik om ‘n sterk verhouding te bou? 3. Die Strengthsfinder assesering: n instrument om die opposite energie in ‘n verhouding te verstaan en verhoudings te verbeter: Wat is die strengthsfinder assesering en hoe word dit gebruik om verhoudingsdinamika te groei?
Mon, 17 Feb 2020 - 28min - 142 - #SlatDiePad Paul Smit oor "Triggers" in verhoudings
Paul Smit, Verhouding spesialis, het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor "triggers" in verhoudings. 1. Wat is ‘n Trigger? 2. Hoe vorm ‘n trigger? 3. Hoe herken ek ‘n trigger? 4. Hoe genees ons van triggers? Luister gerus weer hier na die Podcast.
Mon, 10 Feb 2020 - 25min - 141 - #SlatDiePad Paul Smit Verhouding spesialis
Paul Smit, Verhouding Spesialis het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer tydens die maand van liefde om te gesels oor verhoudings. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
Mon, 03 Feb 2020 - 30min - 140 - #LameGrappieDinsdag 26 November 2019Tue, 26 Nov 2019 - 11min
- 139 - #SlatDiePad Prof. Gerhard Van Huyssteen oor Vloek
Ons het op #SlatDiePad met Prof Gerhard van Huyssteen gesels oor vloekwoorde. Hoe word dit geklasifiseer as vloekwoorde ens. Luister gerus weer hier na die #Podcast.
Wed, 20 Nov 2019 - 31min - 138 - #Lame GrappieDinsdag 19 November 2019Tue, 19 Nov 2019 - 17min
- 137 - #SlatDiePad Kripto Geldeenhede
Dewald Rosema - Stiger van Crypto Assets SA en Marius du Plessis van Wealth Leaders het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom gesels oor kripto-geldeenhede. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
Wed, 13 Nov 2019 - 20min - 136 - #Lame GrappieDinsdag 12 November 2019Tue, 12 Nov 2019 - 15min
- 135 - #SlatDiePad Ted Blom - Energiekenner oor Eskom
Ted Blom, energiekenner, het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor die stand van sake by Eskom en om Minister Gordhan se aksieplan vir Eskom te kom ontleed. Luister gerus weer hier na die #PodCast
Wed, 30 Oct 2019 - 23min - 134 - #Lame GrappieDinsdag 29 Oktober 2019Tue, 29 Oct 2019 - 18min
- 133 - #SlatDiePad Bakkies Botha
Bakkies Botha braai hierdie hele week elke liewe dag om, soos hy dit noem, in die "Zone" te kom vir die RWC2019 finaal wat hierdie naweek plaasvind tussen die Bokke en Engeland. Ruben Delmage kon toe nou nie die geleentheid vir 'n braai misloop nie so Bakkies het vir hom goeie nuus gehad. Luister weer hier na die #Podcast.
Tue, 29 Oct 2019 - 6min - 132 - #Lame GrappieDinsdag 22 Oktober 2019Tue, 22 Oct 2019 - 17min
- 131 - #LameGrappieDinsdag 15 Oktober 2019Tue, 15 Oct 2019 - 13min
- 130 - #SlatDiePad The Dire Straits Experience
INTERNATIONALLY ACCLAIMED, ‘THE DIRE STRAITS EXPERIENCE’, HEADS TO SOUTH AFRICA FOR ONE NIGHT ONLY 25 years might have passed since one of the greatest bands ever left a catalogue behind of some of the finest compositions that rock ever produced, but with a record 120 million albums sold, the music of rock legends Dire Straits will live on forever. And now, die-hard Dire Straits’ fans of all ages should accept ‘you get a shiver in the dark’ as you hear the delightful news; the internationally acclaimed, The Dire Straits Experience, featuring veteran Dire Straits members, Chris White and Chris Whitten, will head to South Africa for one night only on Tuesday, 15th October 2019. Alongside White and Whitten, The Dire Straits Experience is fronted by Terence Reis and made up of some of the finest professional musicians the UK has to offer, who between them have worked with the likes of Elton John, Paul McCartney, Eric Clapton, Tina Turner, Mick Jagger, George Michael, The Killers and many many more. In Terence Reis, I think we may have found the only person on the planet that is able to play and sing like Mark, but maintain his own integrity and identity. I think this is the very essence of why the fans have been so accepting of what we do. They believe in Terence as his own man. They know he is not trying to be Mark. Because of his respect for Mark, Terence is able to perform these songs in a very honest way that allows his energy and talent to come through. This is exactly what allows the performances to feel alive and fresh. Not slavish copies of a bygone time. Without Terence, this would simply not work.” And so it is that these songs, in all their ambition, grandeur and aching beauty, are once again presented live… for the fans that have kept them alive.
Mon, 14 Oct 2019 - 22min - 129 - #LameGrappieDinsdag 8 Oktober 2019Tue, 08 Oct 2019 - 17min
- 128 - #SlatDiePad Leon Schuster
Leon Schuster het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor van sy hoogtepunte van sy loopbaan en ook oor sy nuwe liedjie vir die Bokke. Luister weer hier.
Wed, 25 Sep 2019 - 31min - 127 - #LameGrappieDinsdag 17 September 2019Tue, 17 Sep 2019 - 13min
- 126 - #SlatDiePad Kurt Darren oor Klein Saterdag
Kurt Darren het by Ruben Delmage op #SlatDiePad kom inloer om te gesels oor sy eerste enkelsnit #KleinSaterdag vanaf die nuwe album wat binnekort beskikbaar gaan wees. Luister weer hier na die #PodCast.
Tue, 17 Sep 2019 - 21min - 125 - #SlatDiePad Dr. Don Thomas
Dr. Don Thomas, voormalige ruimtevaarder van NASA het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor sy ervarings in die ruimte en ook oor die #MarsGeneration. Luister gerus weer hier.
Mon, 16 Sep 2019 - 24min - 124 - #SlatDiePad Steyn Fourie
Steyn Fourie het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit en ons omtrent weggeblaas met sy kitaar! Luister gerus weer hier na die Podcast.
Fri, 13 Sep 2019 - 25min - 123 - #LameGrappieDinsdag 10 September 2019Tue, 10 Sep 2019 - 18min
- 122 - #SlatDiePad Dean Polley (CUAASA) oor Drones in Suid-Afrika
Dean Polley, 'n lid- en voormalige president van CUAASA het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom gesels oor Hommeltuie (Drones) en die regulasies oor Hommeltuie in Suid-Afrika asook die verskile tussen privaat gebruik en kommersiële gebruik. Luister gerus weer hier na die Podcast.
Wed, 04 Sep 2019 - 26min - 121 - #LameGrappieDinsdag 3 September 2019Tue, 03 Sep 2019 - 14min
- 120 - #LameGrappieDinsdag 27 Augustus 2019Tue, 27 Aug 2019 - 11min
- 119 - #LameGrappieDinsdag 20 Augustus 2019Tue, 20 Aug 2019 - 17min
- 118 - #LameGrappieDinsdag 30 JULIE 2019Wed, 31 Jul 2019 - 19min
- 117 - Bekendes bring hulde aan Johnny CleggWed, 17 Jul 2019 - 14min
- 116 - #LameGrappieDinsdag 16 Julie 2019Tue, 16 Jul 2019 - 19min
- 115 - #LameGrappieDinsdag 9 Julie 2019Tue, 09 Jul 2019 - 15min
- 114 - Anders Orkes op #SlatDiePad
Wynand en Lindi van Anders orkes het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor hulle splinternuwe enkelsnit Pretoria. Luister weer na die onderhoud hier.
Thu, 13 Jun 2019 - 19min - 113 - 2-Jarige Albert Kruger ken die hele proteas span se name en vanneThu, 30 May 2019 - 11min
- 112 - #SlatDiePad Minke Brits
Minke Brits het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom kuier om te gesels oor haar eerste enkelsnit wat pas die lig gesien het. Luister weer hier.
Fri, 24 May 2019 - 19min - 111 - #SlatDiePad Henry gee Sandra se R1300 terug wat sy in haar trollie by die mall vergeet het.
Sandra skryf: "Mense alles is nie altyd sleg nie. Vandag by Mayville Mall vergeet ek n koevert met my voertuig dokumente, my bankkaart en n R1300 kontant daarin binne die waentjie. By die huis gekom kry ek n oproep en die man sê hy het my koevert gekry en kan ek dit kom haal. Henry n veiligheidswag het dit gekry, my op sy onkoste geskakel en geduldig gewag vir my. Dankie Vader vir hierdie eerlike man, Henry wat U vandag oor my pad gebring het. Dankie Henry vir jou eerlikheid ek waardeer dit opreg."
Wed, 22 May 2019 - 9min - 110 - #SlatDiePad Alta Swanepoel oor Aarto Wetgewing
Alta Swanepoel het in die ateljee kom kuier om te gesels oor die nuwe Aarto wetgewing wat binnekort in werking gaan tree om ons meer te vertel van hoe die nuwe wetgewing gaan werk. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
Mon, 25 Mar 2019 - 33min - 109 - #SlatDiePad Daniel Baron
Daniel Baron het op #SlatDiePad met Ruben Delmage gesels oor die liedjie van David Guetta & Sia - Light Headed, wat presies dieselfde melodie lyn in die liedjie het as dié van Daniel se liedjie - Children of the sun. Luister weer hier na die #Podcast.
Tue, 19 Mar 2019 - 9min - 108 - #SlatDiePad Martin Bester
Martin Bester het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te chat oor sy nuwe enkelsnit #Konings.
Tue, 12 Mar 2019 - 22min - 107 - Corlea gesels op #SlatDiePad oor daai foto
Corlea het met Ruben Delmage gesels oor die foto wat sy onlangs op sosiale Media gelaai het en waaroor dit alles gaan. Luister weer hier na die #PodCast.
Thu, 07 Mar 2019 - 7min - 106 - #SlatDiePad Eckhard Binding
Daar het Vrydag ‘n video sy verskyning gemaak van ‘n student op die kampus van die UV wat Rommel optel en wat dan deur betogers rondom hom weer op die grond gegooi word waarna die jong man net eenvoudig sy koel hou, na die rommel toe loop, dit weer optel en weer in die asblik gooi en so hou dit aan en aan. Hy het onlangs in ‘n onderhoud gesê: “vir hom is die video waarin hy rommel optel terwyl betogers dit keer op keer uit die vullisblik gooi ‘n bysaak, maar die feit dat hy ‘n beter kampus wil hê, is baie meer werd.” Nou die jong man staan bekend as Eckhard Binding (21). Die video is seker al ver oor die 2 miljoen keer gekyk. Ruben Delmage het op #SlatDiePad met hom gesels. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
Tue, 05 Mar 2019 - 6min - 105 - #SlatDiePad Refentse
Refentse het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer en ons behoorlik kom bekoor met sy musiek en stem. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
Fri, 22 Feb 2019 - 18min - 104 - Lynette Beer op #SlatDiePad
Lynette Beer het op #SlatDiePad kom inloer om te gesels oor verskillende temperamente en hoe God met elke temperament werk. Luister gerus weer hier na die Podcast.
Mon, 03 Dec 2018 - 37min - 103 - #SlatDiePad Lynette Beer
Lynette Beer het in die ateljee kom kuier om so bietjie te gesels oor verskillende temperamente en ook hoe selfbeeld by elke temperament 'n rol speel. Sy het ook gesels by hoe verskillende temperamente makliker leer en verstaan ens. Luister gerus weer hier na die Podcast.
Tue, 06 Nov 2018 - 35min - 102 - #SlatDiePad Lindie Strydom Inspirasie 17 Oktober 2018
Lindie Strydom het haar weeklikse inspirasie gedagte op #SlatDiePad gedeel. Luister weer hier na die Podcast.
Wed, 17 Oct 2018 - 3min - 101 - Lynette Beer op #SlatDiePad
Lynette Beer het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor mense se verskillende temperamente asook oor die 5 liefdestale en hoe hierdie twee bymekaar uitkom. Luister weer hier na die Podcast.
Tue, 02 Oct 2018 - 36min - 100 - #SlatDiePad Prime Circle 18 September 2018
Prime Circle het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te chat oor hulle nuwe enkelsnit #Innocence. Luister weer hier na die Podcast van die onderhoud.
Tue, 18 Sep 2018 - 14min - 99 - #SlatDiePad Lynette Beer oor temperamente in huwelik
Lynette Beer het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om bietjie te gesels oor verskillende temperamente in die huwelik. Jy kan Lynette Beer se webblad besoek by lynettebeer.co.za vir meer info.
Tue, 11 Sep 2018 - 25min - 98 - Lindie Inspirasie 5 September 2018
Lindie het heel uitasem uit met ons die hele idee van #PloggingPretoria gedeel. Luister weer hier na die Podcast.
Wed, 05 Sep 2018 - 4min - 97 - #SlatDiePad Joey Evans
Joey Evans het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om bietjie met ons sy storie te deel en wat 'n inspirasie is hy nie. Luister weer hier na die PodCast
Tue, 07 Aug 2018 - 26min - 96 - #SlatDiePad Dr. Quixi Sonntag - Honde gedragsprobleme
Dr. Quixi Sonntag het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor honde wat konstant en sonder ophou blaf. Sy het bietjie perspektief gebring oor die redes en diagnoses rondom hierdie probleem. Luister weer hier na die Podcast.
Thu, 02 Aug 2018 - 27min - 95 - #SlatDiePad Lindie Inspirasie 1 Augustus 2018
Lindie Strydom het haar weeklikse inspirasie inset met ons gedeel. Luister weer hier na die Podcast.
Wed, 01 Aug 2018 - 4min - 94 - #SlatDiePad Alrentia Viktor gesels oor Wollies Sleepathon
Alrentia Viktor het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor die Wollies Sleepathon 2018. Luister weer hier na die Podcast.
Mon, 30 Jul 2018 - 19min - 93 - Riana Nel op #SlatDiePad
Riana Nel het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te chat oor Gospel Skouspel 2018 en vele meer. Luister weer hier!
Tue, 17 Jul 2018 - 29min - 92 - #SlatDiePad Inspirasie met Lindie StrydomWed, 04 Jul 2018 - 3min
- 91 - #SlatDiePad Elvis Blue
Elvis Blue het op #SlatDiePad kom inloer om te chat oor sy nuwe enkelsnit en sy nuwe album wat oppad is. Luister weer hier na die Podcast.
Fri, 29 Jun 2018 - 17min - 90 - Lindie Inspirasie 20 Junie 2018Wed, 20 Jun 2018 - 4min
- 89 - #SlatDiePad Louis van Wyk
Louis van Wyk het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te chat oor sy finale uittede uit die musiekbedryf na 43jaar!! Daar was lekker gechat oor hoogtepunte, laagtepunte, prestasies, snaakse stories ens. Luister weer hier na die Podcast.
Fri, 15 Jun 2018 - 48min - 88 - Goeie Nuus Vrydag - Lindie Strydom
Op Vrydag 15 Junie het Ruben Delmage met Lindie Strydom gesels vir GROOTfm 90.5 se goeie nuus Vrydag en dit was omtrent goeie nuus! Luister weer hier na die Podcast.
Fri, 15 Jun 2018 - 4min - 87 - #SlatDiePad Inspirasie met Lindie StrydomThu, 14 Jun 2018 - 4min
- 86 - Dewald Ranft van die Motor Industry workshop association (MIWA) op #SlatDiePad
Dewald Ranft van die Motor Industry Workshop Association (MIWA) het bietjie gekyk na verskillende onderdele op jou voertuig om advies te gee en paar "pointers" gegee om na te kyk voor jy die langpad aandurf.
Wed, 13 Jun 2018 - 11min - 85 - #SlatDiePad Juanita du Plessis #20Jaar in die bedryf
Juanita du Plessis vier vanjaar 'n volle 20jaar in die musiekbedryf! Sy het by Ruben Delmage kom inloer om oor die afgelope 20 jaar te gesels asook die splinternuwe album wat pas die lig gesien het! Luister weer hier na die onderhoud!
Wed, 23 May 2018 - 31min - 84 - #SlatDiePad UB40 Feat Ali, Astro & Mickey
Ali, Astro en Mickey van UB40 het by Ruben Delmage kom inloer voor hulle vertoning by die Sun Arena by Times Square om so bietjie oor die vertoning te gesels! Luister weer hier na die #PodCast
Fri, 18 May 2018 - 17min - 83 - #SlatDiePad Jan Blohm
Jan Blohm het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om bietjie te gesels oor sy nuwe album waaraan hy werk en so paar lusmakers gespeel van liedjies wat op sy nuwe album gaan verskyn. Luister weer hier na die onderhoud!
Wed, 16 May 2018 - 26min - 82 - #SlatDiePad Bart Miller
Bart Miller - die voorsanger van "Mercy Me" het met Ruben Delmage gechat oor die Film Ï Can Only Imagine" wat landswyd by Ster Kinekor teaters begin wys! Luister hier na die Podcast!
Thu, 10 May 2018 - 8min - 81 - #SlatDiePad Inspirasie met Lindie StrydomWed, 25 Apr 2018 - 4min
- 80 - André Schwartz op #SlatDiePad
André Schwartz het op #SlatDiePad kom inloer om met Ruben Delmage te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Tweede Kans" en oor 'n hele paar ander dinge. Luister weer hier na die Podcast
Wed, 25 Apr 2018 - 23min - 79 - #SlatDiePad Inspirasie met Lindie StrydomWed, 04 Apr 2018 - 3min
- 78 - #SlatDiePad Beandri Booysen
Beandri Booysen het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom kuier om bietjie te gesels oor #HatsOnProgeria wat Vrydag 6 April wêreldwyd plaasvind. Luister weer hier na haar gesprek.
Wed, 04 Apr 2018 - 17min - 77 - #SlatDiePad Lindie InspirasieWed, 14 Mar 2018 - 2min
- 76 - #SlatDiePad Timothy Kieswetter
Timothy Kieswetter het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom chat oor sy nuwe "show" by die Atterbury Teater: Kinders by Dosyne. Luister weer hier:
Mon, 12 Mar 2018 - 20min - 75 - Robbie Wessels op #SlatDiePad
Robbie Wessels het by Ruben Delmage kom inloer om te chat oor sy en Bok van Blerk se splinternuwe enkelsnit #DieSluiseVanDieHemel en het tot vir Ruben Delmage 'n liedjie met sy kitaar geskryf!! luister weer hier na die Podcast
Mon, 05 Mar 2018 - 19min - 74 - #SlatDiePad Andries Vermeulen het ons diep kom raak
Andries Vermeulen het kom inloer en kom chat oor sy nuwe album "In Afrikaans" en ons het omtrent oomblike van trane gehad oor sy ongelooflike storie maar ook trane van lekker lag! Luister weer hier na die #PodCast
Thu, 08 Feb 2018 - 31min - 73 - #SlatDiePad Etienne Borea van The Gadget Shop oor die Aukey SK-M12 Rugged Soundtank Wireless Speaker
Etienne Borea - Area Bestuurder van The Gadget Shop het kom inloer om te gesels oor die Aukey SK-M12 Rugged soundtank wireless speaker. Luister weer hier na die Podcast.
Tue, 06 Feb 2018 - 4min - 72 - #SlatDiePad Etienne Borea van die "The Gadget Shop" gesels oor Oregon Weather Station
Etienne Borea – area bestuurder van The Gadget Shop in Pretoria het ‘n draai kom maak op #SlatDiePad om te kom chat oor die “Oregon Home Weather Station with colour screen” Luister weer hier:
Tue, 30 Jan 2018 - 6min - 71 - #SlatDiePad Etienne Borea van The Gadget Shop oor Drones
Etienne Borea die area bestuurder van die Gadget Shop het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te kom chat oor die verskillende drones wat jy by die Gadget Shops kan koop. Luister weer hier na die #PodCast
Tue, 23 Jan 2018 - 9min - 70 - #SlatDiePad Lindie Inspirasie
Lindie Strydom het op 10Januarie haar weeklikse Inspirasie inset op #SlatDiePad met Ruben Delmage gedeel. Luister weer hier.
Wed, 10 Jan 2018 - 3min - 69 - #Slatdiepad Inspirasie
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Ruben op die lug is nie! Draai daai radio se knop en #TjoenIn!
Wed, 13 Dec 2017 - 3min - 68 - #Slatdiepad Inspirasie
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Ruben op die lug is nie! Draai daai radio se knop en #TjoenIn!
Wed, 06 Dec 2017 - 3min - 67 - Nicholis Louw op #SlatDiePad
Nicholis Louw het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te chat oor die nuwe Select Kersfees album #Bekoor
Tue, 05 Dec 2017 - 16min - 66 - The Gadget Shop - Oregon Scientific SG328 Smartglobe
Soos gehoor op #SlatDiePad hier is die gesprek met Etienne Borea van The Gadget Shop oor die Oregon Scientific SG328 SmartGlobe Infinity wat jy by jou naaste "The Gadget Shop" kan koop! Die ideale kersgeskenk!! Vir meer info besoek: https://www.thegadgetshop.co.za/
Tue, 05 Dec 2017 - 7min - 65 - Le-Anne & Ewan op #SlatDiePad
Le-Anne en Ewan het weer op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om ons bietjie op hoogte te bring van hulle afgelope jaar se studies by Akademia. Luister weer hier na die Podcast.
Mon, 04 Dec 2017 - 7min
Podcasts similar to #SlatDiePad
- Global News Podcast BBC World Service
- El Partidazo de COPE COPE
- Herrera en COPE COPE
- The Dan Bongino Show Cumulus Podcast Network | Dan Bongino
- Es la Mañana de Federico esRadio
- La Noche de Dieter esRadio
- Hondelatte Raconte - Christophe Hondelatte Europe 1
- Affaires sensibles France Inter
- La rosa de los vientos OndaCero
- Más de uno OndaCero
- La Zanzara Radio 24
- Espacio en blanco Radio Nacional
- Les Grosses Têtes RTL
- L'Heure Du Crime RTL
- El Larguero SER Podcast
- Nadie Sabe Nada SER Podcast
- SER Historia SER Podcast
- Todo Concostrina SER Podcast
- 安住紳一郎の日曜天国 TBS RADIO
- TED Talks Daily TED
- The Tucker Carlson Show Tucker Carlson Network
- 辛坊治郎 ズーム そこまで言うか! ニッポン放送
- 飯田浩司のOK! Cozy up! Podcast ニッポン放送
- 武田鉄矢・今朝の三枚おろし 文化放送PodcastQR
Other Technology Podcasts
- BBC Inside Science BBC Radio 4
- Curious Cases BBC Radio 4
- Sibuya Nawe Express Lane Ikwekwezi FM
- Lex Fridman Podcast Lex Fridman
- 947 Joburg Gems 947
- Lex Fridman Podcast | 5 minute podcast summaries 5 minute podcast summaries
- TOP DJ - Dj Matrix Radio Wow
- Spotify Explained Sol Good Network
- Christ Talk Christ Talk