Podcasts by Category

Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1

Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.

217 - Estie Schreiber praat die week oor jou hart
0:00 / 0:00
1x
  • 217 - Estie Schreiber praat die week oor jou hart

    Estie Schreiber gesels die week oor die hart. Ons produk is A. Vogel se "Crataegus Oxy". Gelief in Namibië deur vele mense, vir meer inligting besoek gerus www.avogel.co.za, of stuur vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za

    Wed, 29 May 2024 - 12min
  • 216 - Estie Schreiber gesels vandag weer oor "ThreshHold" wat help met kroniese pyn!

    Estie Schreiber gesels vandag weer oor kroniese, seer pyn! Hoe kan die natuur help, want om aanhoudende pynpille te drink kom met menigte newe effekte. Is dit moontlik dat "ThreshHold" kan help? "ThreshHold" is beskikbaar as tablet en jel van apteke landswyd. Vir meer inligting besoek www.threshhold.co.za, of stuur ‘n epos na info@sanatural.co.za

    Wed, 22 May 2024 - 13min
  • 215 - Estie Schreiber gesels vandag met ons oor "Bio-Strath", die aanvulling vir die hele gesin!

    Estie Schreiber gesels met ons oor "Bio-Strath", die aanvulling vir die hele gesin! "Bio-Strath" is beskikbaar in tablet en stroop vorm by apteke oral in Namibië. Enige navrae kan gerig word na: info@sanatural.co.za

    Wed, 15 May 2024 - 12min
  • 214 - Anette Rheeder gesels vandag met ons oor 'Oxiprovin'

    Anette Rheeder gesels vandag met ons oor 'Oxiprovin'. Die druiwepit ekstrak met ‘n verskil! 'Oxiprovin' is beskikbaar by apteke in Namibië en nou ook by Clicks. Jy is welkom om navra per epos te rig na: info@sanatural.co.za

    Wed, 08 May 2024 - 8min
  • 213 - Anette Rheeder gesels met ons oor die niere en ondersteuning met A. Vogel se "Nephrosolid"

    Anette Rheeder gesels vandag met ons oor die niere, baie delikate organe wat ondersteuning met A. Vogel se "Nephrosolid" sal waardeer. Die A. Vogel reeks, insluitend "Nephrosolid" is beskikbaar by apteke in Namibië. Vir meer inligting of navrae is jy welkom om die A. Vogel webblad te besoek by: www.avogel.co.za, of stuur vir ons 'n epos na info@sanatural.co.za.

    Wed, 24 Apr 2024 - 11min
Show More Episodes