Podcasts by Category

Bybelstories in Afrikaans

Bybelstories in Afrikaans

Carin Conradie

Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie,  vertel Bybelstories in Afrikaans.  Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se vlak.
Geniet die Woord!

244 - Stories uit Kanaän 71: Die koningin van Skeba kom kuier
0:00 / 0:00
1x
  • 244 - Stories uit Kanaän 71: Die koningin van Skeba kom kuier

    Die koningin van Skeba was een van die leiers van daardie tyd wat Salomo kom toets het om te sien of hy regtig so slim en wys is soos wat van hom vertel word. Ons lees dit in 1 Konings 10 en 2 Kronieke 9.As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskapSupport the show

    Fri, 15 Nov 2024
  • 243 - Stories uit Kanaän 70: Salomo bou die tempel

    Ons kry 'n baie mooi beskrywing van hoe die tempel gelyk het in 1 Konings 6-8 en 2 Kronieke 3 - 7.As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskapSupport the show

    Fri, 08 Nov 2024
  • 242 - Stories uit Kanaän 69: Salomo maak reg om 'n tempel te bou

    Salomo het nou begin om alles reg te kry om die eerste tempel te bou. Ons lees dit in 1 Konings 4 en 5 en ook in 2 Kronieke 2.As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskapSupport the show

    Fri, 01 Nov 2024
  • 241 - Stories uit Kanaän 68: Salomo gee raad oor 'n baba

    In 1 Konings 3 lees ons 'n storie wat wys hoe Salomo wysheid van God gekry het.As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskapSupport the show

    Fri, 25 Oct 2024
  • 240 - Stories uit Kanaän 52: Dawid wil vir die Here 'n huis bou

    Dawid wou vir God 'n huis bou, aangesien hyself nou so 'n mooi paleis gehad het. God het egter anders besluit. Ons lees daarvan in 2 Sameul 7 en 8, 1 Kronieke 17, 18 en 28.https://www.buzzsprout.com/682646/supportAs iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskapSupport the show

    Mon, 21 Oct 2024
Show More Episodes