Filtrar por gênero

Bybelstories in Afrikaans

Bybelstories in Afrikaans

Carin Conradie

Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie,  vertel Bybelstories in Afrikaans.  Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se vlak.
Geniet die Woord!

246 - Stories uit Kanaän 73: Koning Salomo se laaste jare
0:00 / 0:00
1x
  • 246 - Stories uit Kanaän 73: Koning Salomo se laaste jare

    In 1 Konings 9 en 11, asook 2 Kronieke 7 en 9 lees ons hoe Salomo se vrouens hom verlei het om afgode te begin aanbid.As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskapSupport the show

    Fri, 29 Nov 2024
  • 245 - Stories uit Kanaän 72: Salomo se groot rykdom

    Ons lees in 1 Konings 9-11 en 2 Kronieke 8-9 baie interessante dinge oor Salomo se rykdom.As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskapSupport the show

    Fri, 22 Nov 2024
  • 244 - Stories uit Kanaän 71: Die koningin van Skeba kom kuier

    Die koningin van Skeba was een van die leiers van daardie tyd wat Salomo kom toets het om te sien of hy regtig so slim en wys is soos wat van hom vertel word. Ons lees dit in 1 Konings 10 en 2 Kronieke 9.As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskapSupport the show

    Fri, 15 Nov 2024
  • 243 - Stories uit Kanaän 70: Salomo bou die tempel

    Ons kry 'n baie mooi beskrywing van hoe die tempel gelyk het in 1 Konings 6-8 en 2 Kronieke 3 - 7.As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskapSupport the show

    Fri, 08 Nov 2024
  • 242 - Stories uit Kanaän 69: Salomo maak reg om 'n tempel te bou

    Salomo het nou begin om alles reg te kry om die eerste tempel te bou. Ons lees dit in 1 Konings 4 en 5 en ook in 2 Kronieke 2.As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskapSupport the show

    Fri, 01 Nov 2024
Mostrar mais episódios