Filtrar por género
- 57 - Erediens 2024-11-17 | Hoe maak jy 'n preek?Mon, 18 Nov 2024 - 1h 00min
- 56 - Erediens 2024-11-10 | Het jy sulke vriende?Mon, 11 Nov 2024 - 31min
- 55 - Ereniens 2024-11-03 | Ons verstommende Koning!Mon, 04 Nov 2024 - 32min
- 54 - Erediens 2024-10-13 | Gee oor aan GodMon, 14 Oct 2024 - 28min
- 53 - Erediens 2024-10-07 | Die vrees van JahweMon, 07 Oct 2024 - 23min
- 52 - Erediens 2024-09-29 | Sterf en opstaan in ChristusSun, 29 Sep 2024 - 32min
- 51 - Erediens 2024--09-22 | Ek wil Christus alleen kenMon, 23 Sep 2024 - 31min
- 50 - Erediens 2024-09-15 | Hoe bid ons?Sun, 15 Sep 2024 - 35min
- 49 - Erediens 2024-09-08 | Jesus - Eerste en LaasteMon, 09 Sep 2024 - 26min
- 48 - Erediens 2024-09-01 | Jesus se volheidSun, 01 Sep 2024 - 29min
- 47 - Erediens 2024-08-25 | NagmaalMon, 26 Aug 2024 - 29min
- 46 - Erediens 2024-08-18 | Wat dryf jou?Fri, 23 Aug 2024 - 35min
- 45 - Erediens 2024-08-11 | Jesus te groot vir woordeMon, 12 Aug 2024 - 46min
- 44 - Erediens 2024-08-04 | Jesus in die middelMon, 05 Aug 2024 - 32min
- 43 - Erediens 2024-07-28 | Vervul met die heilige geesWed, 31 Jul 2024 - 32min
- 42 - Erediens 2024-07-21 | Ek roep na die Here elke dag?Tue, 23 Jul 2024 - 39min
- 41 - Erediens 2024-07-14 | Jesus openbaar Hom aan Maria Magdalena
Tussen die reënstorms hierdie week dink mens aan storms in ons eie gemoed, soos wanneer Jesus jou op die naam noem (Joh 20:16).
Jesus openbaar Hom aan Maria Magdalena na sy opstanding, en dit is meer as net 'n "Hallo, hoe gaan dit?"
Sondag bespreek ons wat werklik in die tuin gebeur: Hoekom draai Maria twee keer om? Hoekom noem Jesus haar Mariam en nie Maria nie? Hoekom noem sy Jesus Rabboeni en nie Rabbi nie?
En hoe raak hierdie ontmoeting ons?
Mon, 15 Jul 2024 - 36min - 40 - Erediens 2024-07-07 | Gee jou oor aan die GeesMon, 08 Jul 2024 - 25min
- 39 - Erediens 2024-06-30 | VredemakersMon, 01 Jul 2024 - 35min
- 38 - Erediens 2024-06-23 | 'n Lewe in BabelSun, 23 Jun 2024 - 55min
- 37 - Erediens 2024-06-16 | Gees vs eie krag 💪Mon, 17 Jun 2024 - 37min
- 36 - Erediens 2024-06-09 | Wat die Gees in huise gedoen hetSun, 09 Jun 2024 - 37min
- 35 - Erediens 2024-06-02 | Huis tot huis
Hoe ⓟⓛⓔⓚⓚⓔ wat ons skep om God te ontmoet, ons vorm.
(So, hoekom lyk jou geloof soos dit lyk?)
Na die uitstorting van die Heilige Gees het die gelowiges "almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die gemeenskaplike maaltyd gehou, hulle kos met blydskap en in alle eenvoud geëet, en God geprys" (Hand 2:46).
Sun, 02 Jun 2024 - 45min - 34 - Erediens 2024-05-26 | NagmaalMon, 27 May 2024 - 40min
- 33 - Erediens 2024-05-19 | Die Heilige Gees in ons
Die Heilige Gees langs, in, met ons (Joh 14:15-25).
Jesus sê vir sy dissipels: Dis vir julle voordelig as Ek weggaan na die hemel toe. Want Ek sal vir julle Parakleet wees in die hemel. Én Ek sal vir julle 'n ander Parakleet - die Gees - stuur om by julle te wees. Dis is voordelig, omdat julle dan twee Paraklete het. Wat beteken "Parakleet"?
Sun, 19 May 2024 - 36min - 32 - Erediens 2024-05-12 | HemelvaartSun, 12 May 2024 - 36min
- 31 - Erediens 2024-05-05 | Van die stem van eenTue, 07 May 2024 - 28min
- 30 - Erediens 2024-04-28 | Gasvry - waar brose harte Jesus vind
Gasvry -
waar
brose harte
Jesus vind
(Luk 7:31-50)
Jesus het gereeld in mense se huise ingegaan en saam met hulle geëet. Saam eet gee elkeen van ons geleentheid om broos te wees of nie. Wie waardeer Jesus die meeste - mense wat broos is of hulle wat selfvoldaan is?
Erediens Sondag 28 April 2024, 9:30
* Hofstr 2, Tuine
Sun, 28 Apr 2024 - 36min - 29 - Erediens 2024-04-21 | Kom in
Gasvry -
om Jesus te
ontvang
(Luk 5:27-32)
Jesus het gereeld in mense se huise ingegaan en saam met hulle geëet. 'n Oop deur vertel van 'n oop hart; saam eet vertel van diep konneksie. So, met oop harte en diep konneksie, leef ons met Jesus elke dag. Daaarom, as ander mense by my verbykom, is my hart reeds oop en gereed vir konneksie.
Mon, 22 Apr 2024 - 39min - 28 - Erediens 2024-04-14 | Oop huiseMon, 22 Apr 2024 - 1h 02min
- 27 - Erediens 2024-04-07 | Om ander te seënMon, 22 Apr 2024 - 35min
- 26 - Erediens 2024-03-31 | Opstandingsondag
🙌😇🙏✝️🔥 Paasnaweek - Wil jy weet hoe lyk God se liefde vir ons? Dis elke oomblik vars (Rom 8:34)
Opstandingsondag: Jesus maak sy nuwe lewe vir ons elke oomblik vars - Hy tree deurgaans vir ons in.
Wat beteken dit prakties om wat Jesus doen, elke oomblik vars te lewe?Sun, 31 Mar 2024 - 39min - 25 - Erediens 2024-03-29 | Goeie Vrydag
Paasnaweek - Wil jy weet hoe lyk God se liefde vir ons? Dis elke oomblik vars (Rom 8:34)Goeie Vrydag: Jesus maak sy soenoffer elke oomblik vars - Hy tree deurgaans vir ons in. Opstandingsondag: Jesus maak sy nuwe lewe vir ons elke oomblik vars - Hy tree deurgaans vir ons in. Wat beteken dit prakties om wat Jesus doen, elke oomblik vars te lewe?Erediens Vrydag 29 en Sondag 31 Mrt 2024, 9:30• Hofstr 2, TuineAanlyn 𝘎𝘦𝘳𝘦𝘧𝘰𝘳𝘮𝘦𝘦𝘳𝘥𝘦 𝘒𝘦𝘳𝘬 𝘒𝘢𝘢𝘱𝘴𝘵𝘢𝘥• Youtube• Facebook
Sat, 30 Mar 2024 - 46min - 24 - Erediens 2024-03-24 | Om Saam met GOD te stapSun, 24 Mar 2024 - 22min
- 23 - Erediens 2024-03-17 | Lewe Onbeperk
Ons goddelike DNS - Ⴆҽԃιҽɳ ʂҽëɳ (deel 4)
Kyk!
Lewe onbeperk!
Is jy in?
(Eseg 27:1-12)
Ons is besig om uit Ef 4:11-12 ons missionale DNS te aktiveer. Ons doen dit deur vir 'n tyd lank in te oefen om aan ander seën te bedien.
Vandag wys die Gees God se visie vir ons lewe. Dis asemrowend mooi. En onstellend onmeetbaar. Is jy in?
Sun, 24 Mar 2024 - 44min - 22 - Erediens 2024-03-10 | Die verassingMon, 11 Mar 2024 - 38min
- 21 - Erediens 2024-03-03 | Ons goddelike DNS
🙌😇🙏✝️🔥❤️🔥
【2】
Ons goddelike DNS -
Ⴆҽԃιҽɳ ʂҽëɳ
(Gen 12:4 ev)
Ons elkeen wat glo, het goddelike 𝘿𝙉𝙎. Hoe ons hierdie DNS uitleef word sigbaar in ons 𝙙𝙞𝙚𝙣𝙨𝙬𝙚𝙧𝙠. Kom ons aktiveer ons goddelike DNS deur ander dienend te 𝙨𝙚ë𝙣.
Vandag loop ons in Abraham se spore en kyk hoe hy nie, en tog 'n seën was vir die nasies.
Sun, 03 Mar 2024 - 42min - 20 - Erediens 2024-02-25 | NagmaalSun, 25 Feb 2024 - 1h 04min
- 19 - Erediens 2024-02-18 | Transformerende Krag!Sun, 25 Feb 2024 - 38min
- 18 - Erediens 2024-02-11 | Op weg met Jesus
🙌😇🙏✝️🔥❤️🔥 Op weg met Jesus (Joh 14:6, Mat 28:18-20, Luk 9:23-26) Belowe ons geloof net 'n "pie in the sky when you die"? Of het ons geloof ook praktiese gevolge vir ons lewe hier? Wat sal nou einlik aan jou lewe sin gee? Sal jy inskryf by Jesus se skool van die lewe? Erediens Sondag 11 Feb 2024, 9:30 • Hofstr 2, Tuine Aanlyn 𝘎𝘦𝘳𝘦𝘧𝘰𝘳𝘮𝘦𝘦𝘳𝘥𝘦 𝘒𝘦𝘳𝘬 𝘒𝘢𝘢𝘱𝘴𝘵𝘢𝘥 • Youtube • Facebook
Sun, 11 Feb 2024 - 40min - 17 - Erediens 2024-02-04 | Gebed
🙌😇🙏✝️🔥❤️🔥 GҽႦҽԃ - ɠҽႦσσɾƚҽ ʋαɳ ɳυɯҽ ʅҽɯҽ (Jak 5:17-18) Die spore van die Gees deur die Bybel is veral duidelik sigbaar as daar "lewe uit die dood" gewek word: bv. onvrugbare Sara gee geboorte aan Isak, die maagd Maria aan Jesus. Gebed is soos swanger word van God se gedagtes, sy Gees vorm in my lewe, Hy bring die lewe in my tot werklikheid. Ons loop Sondag op die biddende profeet, Elia se spore. • Hofstr 2, Tuine Aanlyn 𝘎𝘦𝘳𝘦𝘧𝘰𝘳𝘮𝘦𝘦𝘳𝘥𝘦 𝘒𝘦𝘳𝘬 𝘒𝘢𝘢𝘱𝘴𝘵𝘢𝘥 • Youtube • Facebook
Sun, 11 Feb 2024 - 34min - 16 - Erediens 2024-01-28 | Hoop
𝙃𝙤𝙤𝙥 - 𝙡𝙤𝙤𝙥 𝙬𝙖𝙖𝙧 𝙙𝙞𝙚 𝙃𝙚𝙧𝙚 𝙡𝙤𝙤𝙥 (Ps 131)Om in die Gees te lewe is om altyd te verwag dat God besig is om iets te doen voor ek dit weet. So, my werk is nie om God te kry om te doen wat ek dink gedoen moet word nie, maar om self bewus te word van wat God doen. Dan kan ek op Hom reageer, en deelneem en my verwonder aan wat Hy doen. (Eugene Peterson, vertaal)Sondag kom vertel Werner en Gerda van den Heever hoe hulle die jaar geleer het om asof met 'n ankertou aan hulle Pa vas agter Hom aan te lewe.
Sun, 04 Feb 2024 - 1h 23min - 15 - Erediens 2024-01-21 | Waar is jy?Sun, 21 Jan 2024 - 43min
- 14 - Erediens 2024-01-14 | Om regtig te kan sienSat, 20 Jan 2024 - 29min
- 13 - Erediens 2024-01-07Sat, 20 Jan 2024 - 38min
- 12 - Erediens 2023-12-31 | Die gelykenis van die vyeboomSun, 31 Dec 2023 - 30min
- 11 - Erediens 2023-12-24 | Maak die poorte groterMon, 25 Dec 2023 - 31min
- 10 - Erediens 2023-12-17 | Mede Lye
ɱҽԃҽʅყҽ(Heb 4:15)Die Sondae rondom Kersfees dink ons oor:Waar ontmoet ons Jesus?Die vorige twee Sondae het ons nagedink oor...* in sy menslikheid* in wonderwerkeHierdie Sondag...* in sy vergiffenisOns sonde is nie 'n gewilde plek om Jesus te ontmoet nie. Want dit is pynlik om ons mislukkings in die oë te kyk. Maar Jesus hardloop na ons sonde toe. Want dit is daar waar Hy met ons saam-ly én heelmaak.Julle onthou Nightbirde wat geskryf het sy naar van chemo op die badkamervloer God ontmoet?So ontmoet Mary Karr Jesus toe sy voor die troon in die badkamer van die kliniek vir verslaafdes besef dis baie meer waardig om gestroop van my verdedigingsmeganismes voor Jesus te kniel. Omdat Hy saam-ly.Dawid vir God oor Batseba en Uria.God kom soek Adam en Eva toe hulle kaal gestroop is van sy goddelike beeld.Here Jesus, hier is my sonde. Ek kan nie meer nie. Ek wil nie meer nie. Kom, hardloop na my toe, omhels my asseblief met u medelye.
Tue, 19 Dec 2023 - 30min - 9 - Erediens 2023-12-10 | Sien jy ook wonderwerke?
𝙎𝙞𝙚𝙣 𝙟𝙮 𝙤𝙤𝙠 𝙬𝙤𝙣𝙙𝙚𝙧𝙬𝙚𝙧𝙠𝙚? "...gebore uit die maagd Maria..." Die gesig in Open 4 laat ons inkyk in God se troonsaal. Om die troon is daar vier vreemde lewende wesens, "vol oë van voor en van agter". Hulle kyk, sien alles wat God doen. En dit wat hulle sien laat hulle aanhoudend roep: “Heilig, heilig, heilig is die Here God, die Almagtige, Hy wat was en wat is en wat kom.” Wat sien jy alles van wat God doen? Wat roep jou lewe dag en nag?('n Opvolg op laasweek se preek: So sien jy dat God hier is.)
Sun, 10 Dec 2023 - 24min - 8 - Erediens 2023-12-03 | Kerssangdiens
🙌😇🙏✝️🔥❤️🔥🎈
KERSSANGDIENSHͦoͦeͦ sͦaͦlͦ dͦiͦtͦ lͦyͦkͦ aͦsͦ eͦlͦkͦeͦeͦnͦ wͦaͦtͦ Gͦoͦdͦ-bͦyͦ-oͦnͦsͦ, oͦnͦsͦ-bͦyͦ-Gͦoͦdͦ lͦeͦeͦfͦ 'nͦ bͦaͦlͦlͦoͦnͦ rͦoͦnͦdͦdͦrͦaͦ?heerlik (Joh 1:1-4,6-11)Ons sing Sondag lig, onbelas, onbeswaard, uitbundig vry-bly oor Jesus wat God in menselyf kom wys. Opligtyd.Erediens Sondag 3 Des 2023, 9:30• Hofstr 2, Tuine
Sun, 03 Dec 2023 - 37min - 7 - Erediens 2023-11-26 | Vreugde in 'n omgekeerde wêreld
🙌😇🙏✝️🔥❤️🔥 NAGMAAL hierdie Sondag Vreugde in 'n oɯƃǝʞǝǝɹpǝ wêreld - weet jy Wie hier binne is? (Ps 46:5,10) Dis soos die eerste treffende skoot van 'n film: Die hommeltuig met die kamera vlieg persoonlik laag oor die barbare, lig op en kry hoogte, 'n stadsmuur kom in sig. Jy kom agter buite die stad raas en rumoer die vyand. Oor die muur gly die kameraskoot, binne die stad lyk als rustig. Die kamera fokus in en land by 'n helder waterstroom. Hier is alles groen, lag en lewe mense. Hulle weet van die barbare daar buite; hulle wéét ook Wie hier binne is. Kom, lag Sondag saam by die waterstroom van God se nabyheid. Al raas dit hoe.
Mon, 27 Nov 2023 - 25min - 6 - Erediens 2023-11-19 | Koninkryk beginsels
ωιℓ∂є voëls(Mat 6:26,33)'n Gesin bly in 'n woonstelblok in die stad. Een dag neem die ma die dogtertjie op vir 'n piekniek onder 'n lekker groot boom in die tuine. Die dogterjie draai haar koppie skeef soos sy vir die voëltjie op die tak kyk. Na 'n rukkie sê sy: "Mamma, al wat die voëltjie nog nodig het is 'n koutjie."Beginsel vir die Koninkryk: daar is meer sekuriteit in hoe Koning Jesus sorg as in koutjies
Mon, 27 Nov 2023 - 44min - 5 - Erediens 2023-11-12 | ABBA Vader
AႦႦα 𝙑𝙖𝙙𝙚𝙧(Mark 14:36)Jesus is angstig. Sy kruisiging lê voor. Drie keer soek Jesus die Vader se teenwoordigheid, bid Hy. Sy gebede groei, soos sy gemoed groei van angs na moed, soos Hy al meer die verbysterende omvang van sy Vader se liefde omhels.Niemand kan jou die liefde van die Vader leer nie. Jy moet dit ondervind om dit te leer ken. En gebed is een plek waar jy Hom in sy liefde ontmoet.
Tue, 14 Nov 2023 - 40min - 4 - Erediens 2023-11-05 | Leer my om elke dag te laat telSun, 05 Nov 2023 - 21min
- 3 - Erediens 2023-10-29 | Soos SuurdeegMon, 30 Oct 2023 - 25min
- 2 - Erediens 2023-10-22 | In ChristusMon, 23 Oct 2023 - 30min
- 1 - Erediens 2023-10-15 | Is u aan ons kant?Thu, 19 Oct 2023 - 39min
Podcasts similares a Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste
- Global News Podcast BBC World Service
- El Partidazo de COPE COPE
- Herrera en COPE COPE
- The Dan Bongino Show Cumulus Podcast Network | Dan Bongino
- Es la Mañana de Federico esRadio
- La Noche de Dieter esRadio
- Hondelatte Raconte - Christophe Hondelatte Europe 1
- Affaires sensibles France Inter
- La rosa de los vientos OndaCero
- Más de uno OndaCero
- La Zanzara Radio 24
- Espacio en blanco Radio Nacional
- Les Grosses Têtes RTL
- L'Heure Du Crime RTL
- El Larguero SER Podcast
- Nadie Sabe Nada SER Podcast
- SER Historia SER Podcast
- Todo Concostrina SER Podcast
- 安住紳一郎の日曜天国 TBS RADIO
- TED Talks Daily TED
- The Tucker Carlson Show Tucker Carlson Network
- 辛坊治郎 ズーム そこまで言うか! ニッポン放送
- 飯田浩司のOK! Cozy up! Podcast ニッポン放送
- 武田鉄矢・今朝の三枚おろし 文化放送PodcastQR
Otros podcasts de Religion y Espiritualidad
- Joel Osteen Podcast Joel Osteen, SiriusXM
- Joyce Meyer Enjoying Everyday Life® Radio Podcast Joyce Meyer
- The Potter's Touch on Lightsource.com - Audio Bishop T.D. Jakes
- Bishop Mosa Sono Bishop Mosa Sono
- Elevation with Steven Furtick iHeartPodcasts
- Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag
- Joyce Meyer Enjoying Everyday Life® TV Audio Podcast Joyce Meyer
- Joseph Prince Audio Podcast Joseph Prince
- Derek Prince Legacy Radio International Derek Prince
- The Learn Xhosa Podcast - Free with Makhosi UBuntu Bridge
- The Gospel Truth Andrew Wommack Ministries
- Radiokansel / Radio Pulpit Radiokansel / Radio Pulpit
- Ahmed Deedat Muslim Central
- Sermon Podcast New Life EFC - Hastings, MN
- Uit 'n ander hoek RSG
- Muhammad Carr Muslim Central
- Bybelstories in Afrikaans Carin Conradie
- Everything Islam Marwan Al Masri
- Sitar Meditation Music Nick Young
- Ahmadiyya Nazam Ahmadiyya Nazams