Filtrar por género
- 56 - ‘Bon Voyage’
“Dis asof daar skielik in my lewe, en in diegene om my s'n, so baie dierbares op pad is; nie op pad na 'n aardse bestemming nie. Ons wat agterbly, kan die roetekaart nie ontsyfer nie.”
Thu, 25 May 2023 - 5min - 55 - ‘Robottyd’Thu, 18 May 2023 - 5min
- 54 - ‘Om die weer te beheer’
"Tydens die verfilming van die rolprent ‘Kruger Miljoene’, het dit dae lank aaneen gereën. Die begroting was karig, en die geld het begin opdroog."
Thu, 11 May 2023 - 5min - 53 - ‘In beheer van beheer’
“Ek is 'n vrou en ek beheer die dinge wat mans te simpel is om te beheer, en ek is trots daarop. Viva ‘control freaks’!”
Thu, 04 May 2023 - 5min - 52 - ‘Die wapen’
Luister saam na Lizz Meiring se rubriek oor 'n tjellis in Sarajevo, die grootste stad in Bosnië en Herzegowina, wat 22 dae lank op die dorpsplein gesit en gespeel het ter herdenking aan vriende wat in 'n skietgeveg gesterf het.
Thu, 27 Apr 2023 - 5min - 51 - ‘Daardie liefde’Thu, 20 Apr 2023 - 5min
- 50 - ‘Die waarheid is ’n onderrok’
"Dit is een van daardie onmisbare items. Mooi, sexy, maar met genoeg onsigbare rekstof om die maag en midrif netjies plat te trek."
Thu, 13 Apr 2023 - 5min - 49 - ‘Jou goedjies’Thu, 06 Apr 2023 - 5min
- 48 - ‘Pakaas’Thu, 30 Mar 2023 - 6min
- 47 - ‘Was jy daar?’
"My Vrystaatse ouma het 'n wonderlike manier gehad om 'n skinderstorie in die kiem te smoor. Nes die nuusaandraer kwylmond en met blinkogies 'n sappige brokkie sensasie op haar voorstoep kom aflaai, het my waardige ouma dit met een kort sinnetjie platgetrap."
Thu, 23 Mar 2023 - 4min - 46 - ‘Sprokiestroue’
"Ek het onwetend midde in 'n ‘pitty party’ beland. Dié spulletjie verdien hulle duidelike bitterbrood uit die huweliksbedryf." Luister saam na Lizz Meiring se rubriek oor trouverskaffers en hulle ervarings met bruide wat met niks minder as 'n sprokiestroue tevrede is nie.
Thu, 16 Mar 2023 - 5min - 45 - ‘Spoeg en geloof’
"ʼn Uitgewaste oranje paneelwa hou reg voor my in die straat stil. Dis een van daai voertuie wat op spoeg en geloof op die pad bly. Die man wat uitklim, het ook beter dae gesien."
Thu, 09 Mar 2023 - 4min - 44 - ‘Toentertyd’
"Perfekte prentjies van die vyftigerjare. Die ligte word opgestel. Die musiek speel. Die kameras rol. Ons skiet die eerste skoot van ‘Pretville’."
Thu, 02 Mar 2023 - 5min - 43 - ‘Nadraai’
"In ’n onlangse onderhoud het ek oor vroue op jag gepraat en gewonder en gebloos oor my eie geslag wat soms net te kragdadig optree in die behoefte om 'n man aan te keer."
Thu, 23 Feb 2023 - 4min - 42 - ‘Die liefde is blind’
“Ek dink aan die oordaad hartjies, Valentyns-snuisterye en die liefdesverhale, en ek wonder of dié drommel ooit die tekens gaan raaksien.”
Thu, 16 Feb 2023 - 4min - 41 - ‘Kupido is keelvol’
"Ek weier om soos 'n verwarde marmot op die Valentyns-wielietjie te klim. Wat is daar dan afterall nog nie gesê oor die liefde nie?"
Thu, 09 Feb 2023 - 5min - 40 - ‘Mans genoeg’
“Hulle kry so vlakhaaskyk in die oë, die arme mans. Die hele Valentyns-ding is vir dié spesie ʼn groter trauma as ʼn Springbok-nederlaag.”
Fri, 03 Feb 2023 - 5min - 39 - ‘Hoeveel hope is hoopvol’
Luister hier na Lizz Meiring se rubriek oor ʼn egpaar wat hulle oor ʼn arm buurt se kinders ontferm en vir hulle sorg.
Thu, 26 Jan 2023 - 4min - 38 - ‘Met smaak’Thu, 19 Jan 2023 - 6min
- 37 - ‘Daaglikse katastrofes’
“ʼn Magnetiese veld buite Woolies en Pick n Pay sorg dat ek, en net ek, altyd die trollie met die ‘gestremde’ wiele kies.”
Thu, 12 Jan 2023 - 5min - 36 - ‘Innerlike vrede se voet’
Luister hier na Lizz Meiring se rubriek oor die ongewone Nuwejaarsgeskenk wat sy by haar vriende gekry het.
Thu, 05 Jan 2023 - 5min - 35 - ‘Nuwejaarsvoornemens’
Het Einstein, Michelangelo, Jan van Riebeeck, Shakespeare en Walt Disney ook elke jaar ʼn rits Nuwejaarsvoornemens gehad? Luister hier saam na Lizz Meiring se rubriek.
Thu, 29 Dec 2022 - 4min - 34 - ‘Kersfeesboom se baklei’Thu, 22 Dec 2022 - 5min
- 33 - ‘Krismiskat’
Luister saam na Lizz Meiring se rubriek oor ʼn wildvreemde kat wat hom in haar huis kom tuismaak het.
Thu, 15 Dec 2022 - 4min - 32 - ‘Familiesage’Thu, 08 Dec 2022 - 5min
- 31 - ‘Wie sit waar’Thu, 01 Dec 2022 - 5min
- 30 - ‘In ʼn kindernes’Thu, 24 Nov 2022 - 5min
- 29 - ‘Toiingrige towenaars’
“Jy en jou teatervriende is net toiingrige towenaars.” Luister hier na Lizz Meiring se roerende rubriek oor bejaarde beroemdes wat deur die Teaterbystandsfonds versorg word.
Thu, 17 Nov 2022 - 5min - 28 - ‘Aanpassing’Thu, 10 Nov 2022 - 5min
- 27 - ‘Is dit jy?’
Ons almal ken daardie gevoel wanneer jy ʼn ou liefde uit jou verlede raakloop. Luister saam na Lizz Meiring se rubriek, ‘Is dit jy?’
Thu, 03 Nov 2022 - 4min - 26 - ‘Talente’Thu, 27 Oct 2022 - 5min
- 25 - ‘Op soek na die tannie’Thu, 20 Oct 2022 - 6min
- 24 - ‘Stopwoorde’
“Stopwoorde is die taalterroriste. Dit is daai woorde wat ons inglip om ʼn onvoltooide of onvolledige sin of gedagte toe te stop.”
Thu, 13 Oct 2022 - 6min - 23 - ‘Die MSG-blues’
“Deesdae ly almal aan kosallergieë. Dit is die splinternuwe status, soos destyds se Volvo’s en pilates.”
Thu, 06 Oct 2022 - 6min - 22 - ‘Streng privaat’
“Daar is sake waaroor ek nie nuuskierig is nie.” Luister saam na Lizz Meiring se rubriek oor dinge wat eerder onvertel moet bly.
Wed, 28 Sep 2022 - 5min - 21 - ‘Mooi woordjies’
“Afrikaanse mense loop versigtig om hulle verbale uitings. Ons is effe kwaad, ʼn bietjie ontsteld, ietwat teleurgesteld, half hartseer. Hoekom?”
Thu, 22 Sep 2022 - 4min - 20 - ‘Bagasie’
“Ek leef uit daardie tasse; trouens, ek voel kaal sonder ʼn tas of ʼn oorlaaide handsak wat ek gewillig agter my aan sleep.”
Thu, 15 Sep 2022 - 4min - 19 - ‘Blomtyd’
“Ek wil net my liggroen vingers een graad donker hê.” Luister saam na Lizz Meiring se rubriek oor haar tuinmaakvernuf en die kursus oor noodsaaklike tuinwenke wat sy bygewoon het.
Thu, 08 Sep 2022 - 5min - 18 - ‘Dans vir Grace’Thu, 01 Sep 2022 - 4min
- 17 - ‘Kattekwaad’
In “Kattekwaad” is Lizz Meiring se kat Mieks aan die woord. Hy reken daar is ʼn hele paar goed wat vroue doen wat nie sin maak nie.
Thu, 18 Aug 2022 - 5min - 16 - ‘My fluweelskild’Thu, 11 Aug 2022 - 5min
- 15 - ‘Eiesinnig’
“Jy het ʼn goeie, gesonde verstand gekry. Gebruik dit. Net dit. Wees onbeskaamd koppig, trots en eiesinnig. Maak staat op jou intuïsie, jou inbors en jou gene.”
Thu, 04 Aug 2022 - 4min - 14 - ‘Die wraak is soet’Thu, 28 Jul 2022 - 7min
- 13 - ‘Huis-huis’Thu, 21 Jul 2022 - 4min
- 12 - ‘Oorkook’
“Kalorieë, voedselallergieë, diabetes en cholesterol bestaan nie in die wêreld van hierdie superwesens nie. Om oor sulke dinge te praat is net so onsmaaklik as om sout oor jou kos te gooi.”
Thu, 14 Jul 2022 - 7min - 11 - ‘Skaakmat’
“Wat op aarde veroorsaak hierdie makabere rituele? Tradisie, gewoonte, ʼn diepgesetelde gebrek aan beskawing?” Luister saam na Lizz Meiring se rubriek oor kombuis- en ooievaarstees, en kinderpartytjies.
Thu, 07 Jul 2022 - 6min - 10 - ‘Avontuur’
“Ek het ʼn nuwe gebed: Bewaar my van die avontuurlustiges. Hulle is tog so knaend dat almal hulle passie moet deel. Klouerig soos kathare aan ʼn swart jas.” Luister saam na Lizz Meiring se rubriek oor avonturiers en hulle horde foto’s.
Thu, 30 Jun 2022 - 5min - 9 - ‘Die dag van môre’
“Eendag was daar ʼn vrou wat gʼn vrees geken het nie. Gʼn neuroses, gʼn pasops, gʼn fobies nie. Niks nie.” Luister saam na Lizz Meiring se rubriek oor ʼn vrou met ʼn persoonlikheidsversteuring.
Thu, 23 Jun 2022 - 4min - 8 - ‘Op pad’
“Ek het al fassinerende karakters op vliegtuie ontmoet. Mense wat onbeskaamd binne ʼn japtrap vertel dat hul oom met hul suster getroud is, en wie nou oor watter afgestorwene se erfgoed baklei.” Luister saam na Lizz Meiring se rubriek oor haar ervarings op lughawens.
Thu, 16 Jun 2022 - 6min - 7 - ‘In ʼn hoek gedruk’
“ʼn Imposante indringer hang halfmas teen die muurlys in die hoek teen my bed. Ek wou eers gil, soos wat daar van vroue verwag word as hulle ʼn spinnekop sien, maar ek was bang die ‘Arachnida’ skrik hom kaduks en kom skuil langs my onder die komberse.”
Thu, 09 Jun 2022 - 4min - 6 - ‘Sneeuwitjie van die Vrystaat’
“Dit is juis die koffietafel waaroor die ongelooflike storie eintlik gaan, of eerder die inhoud van die koffietafel.” Luister saam na Lizz Meiring se rubriek oor oom Hendrik en sy glaskoffietafel wat opslae gemaak het.
Thu, 02 Jun 2022 - 4min - 5 - ‘Kookpunt’
“Let’s face it. ʼn Kombuis was nog nooit my natuurlike habitat nie. Ek voel vreemd, verdwaas en skoon beduiweld wanneer ek daar instap.” Luister saam na Lizz Meiring se rubriek oor haar kombuis.
Thu, 26 May 2022 - 6min - 4 - ‘Adriaan se papawers’
“O hel,” sê hy, “of miskien moet ek liewer sê o hemel. Daar’s ʼn trek in die kamer, nogal ʼn stewige een. Die papawer se blare val oor my. Ek lyk soos ʼn baie bleek bruid.”
Thu, 19 May 2022 - 4min - 3 - ‘Wyse Elsie’
“Ware wysgere maak huise skoon, bring elke Saterdag hoop, en oorleef blymoedig.” Luister saam na Lizz Meiring se rubriek oor haar huishulp, “Wyse Elsie”.
Thu, 12 May 2022 - 4min - 2 - ‘Ma-ligheid’
“Kom ons wees nou maar eerlik: Selfs die mees oopkop, oënskynlik rustige ma hou nooit op worry nie. Al is jou kinders groot en koppig selfstandig hou jy konstant jou hart vas.” Luister saam na Lizz Meiring se spesiale rubriek vir Moedersdag.
Fri, 06 May 2022 - 5min - 1 - ‘’n Liegspieël asseblief’
“Ek maak weemoedig, maar steeds hoopvol, my honderdste draai voor die spieël. Die pasafgelewerde ontwerpersrok laat my lyk soos iets wat deur 'n doilie geduik het.”
Fri, 29 Apr 2022 - 6min
Podcasts similares a Hoor hier
- Kriminálka Český rozhlas
- El Partidazo de COPE COPE
- Herrera en COPE COPE
- The Dan Bongino Show Cumulus Podcast Network | Dan Bongino
- Es la Mañana de Federico esRadio
- La Noche de Dieter esRadio
- La rosa de los vientos OndaCero
- Más de uno OndaCero
- La Zanzara Radio 24
- Espacio en blanco Radio Nacional
- Les Grosses Têtes RTL
- L'Heure Du Crime RTL
- El Larguero SER Podcast
- Nadie Sabe Nada SER Podcast
- SER Historia SER Podcast
- Todo Concostrina SER Podcast
- 安住紳一郎の日曜天国 TBS RADIO
- The Tucker Carlson Show Tucker Carlson Network
- 辛坊治郎 ズーム そこまで言うか! ニッポン放送
- 飯田浩司のOK! Cozy up! Podcast ニッポン放送
- 武田鉄矢・今朝の三枚おろし 文化放送PodcastQR
Otros podcasts de Sociedad y Cultura
- TED Talks Daily TED
- Global News Podcast BBC World Service
- RSG Dokumentêr RSG
- What Now? with Trevor Noah Spotify Studios
- Forensic Files HLN
- True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe JacPod
- Focus on the Family with Jim Daly Focus on the Family
- Conversations ABC listen
- Hondelatte Raconte - Christophe Hondelatte Europe 1
- Mevrou Mevrou JacPod
- Ukraine: The Latest The Telegraph
- 947 Drive with Thando Primedia Broadcasting
- Au Cœur de l'Histoire Europe 1
- #Khulumanifm Khulumani FM
- True Crime South Africa Killer Audio Creations
- Affaires sensibles France Inter
- No Filter Mamamia Podcasts
- RnB Hype Unknown
- Muhammad Carr Muslim Central
- Real Narcos NOISER