Filtrer par genre
- 98 - Rey-Rey stel sy Debuut enkelsnit vry.
Rudolph gesels met Rey-Rey oor sy Debuut enkelsnit, "Fast past", en sy planne vir sy musiekloopbaan.
Sat, 30 Nov 2024 - 10min - 97 - Chereé is terug met 'n nuwe Album!
Chereé Strydom gesels met Rudolph oor haar liefde vir Country musiek, haar nuutgevonde vriendskap met Sunette Bridges, en "Another day", die titelsnit van haar nuwe album wat onlangs uitgereik is.
Tue, 26 Nov 2024 - 22min - 96 - Waterveiligheid
Met die swemseisoen in volle swang gesels Isabel Steenekamp met Rudolph oor Waterveilgheid - veral vir kinders.
Thu, 14 Nov 2024 - 16min - 95 - Kleurvolle pret vir die hele gesin met "Colour Run" op 9 November!Fri, 25 Oct 2024 - 6min
- 94 - Tiaan Rivers se nuutste enkelsnit vrygestel
Tiaan gesels met Rudolph oor sy nuutste enkelsnit, "Good without you", sy planne vorentoe en ook oor die nuut-gestigte "Tiaan River Band"
Sat, 19 Oct 2024 - 7min - 93 - Afrikaans-Innie-Bosveld Fees! 19 Oktober
Elmarie Craig, die Fees Organiseerder van PHS, vertel jou alles wat jy nodig het om te weet van die "Afrikaans-Innie-Bosveld" Fees, hierdie Saterdag, die 19de Oktober op PHS se terrein.. Moenie hierdie Fees-der-Feeste misloop nie!
Wed, 16 Oct 2024 - 8min - 92 - Santa Shoebox 2024 - Maak 'n minder-bevoorregte kinderhart bly hierdie Kersfees!
Melissa Sterkcx gesels met Rudolph oor hierdie jaar se Santa Shoebox projek. Hoor hoe maklik dit vir jou is om hierdie Kersfees groot vreugde vir 'n minder -bevoorregte kind te bring.
Wed, 16 Oct 2024 - 11min - 91 - Hoe om 'n 7-dag vakansie ter waarde van R24 000 langs die Moasambiekse kus te wen!
Carel Schmahl vertel van 'n kompetisie wat geloods word om fondse in te samel vir die herstel van die heining en vervanging van die hek by Die Pietersburgse Konsentrasiekamp Kerkhof.. Vir die wenner wag daar 'n 7-dag vakansie in 'n luukse 4 slaapkamer vakansiehuis aan die Ihambane Kus van Mosambiek. Slegs 100 kaartjie is beskikbaar
Wed, 16 Oct 2024 - 14min - 90 - Marlien Godoy van YWAM, Betlehem vertel...
Marlien Godoy, mede-stigter van Youth With A Mission (YWAM) in Betlehem, Suid-Afrika, geslels oor hulle geskiedenis en huidige doen en late.
Sun, 13 Oct 2024 - 19min - 89 - Caitie Rock van 4Eva Young gesels oor Afrikaanse Tydlose Treffers
Caitie Rock vetrel van "4Eva Young" se nuutste enkelsnit, hulle wens om "Oom" Anton Goosen te onmoet en hulle planne dir die groep
Mon, 30 Sep 2024 - 17min - 88 - FAK Kultuurnetwerk in Polokwane gestig
Carel Schmahl, sameroeper van die nuut-gestigte FAK Kultuurnetwerk in Polokwane, gesels oor hulle doelstellings en suksesse tot op datum. Hy vertel ook hoe jy by hierdie opwindende inisiatief betrokke kan raak.
Thu, 19 Sep 2024 - 11min - 87 - Christi gesels met Rudolph oor haar debuut album en nuwe enkelsnitMon, 16 Sep 2024 - 7min
- 86 - Rumi Photography by JouRadio
Die Wedding & Lifestyle Skattejag in samewerking met Jou Radio, Fairview Hotel, Spa & Golf Resort, en ander betroubare venote, soos Rumi Photography, skop nou af met oor die half miljoen rand se pryse op die spel. Die passievolle eienaar van Rumi Photography, Rume, was by ons in die ateljee. Rume is bekend vir haar uitsonderlike troufotografie regoor Suid-Afrika.
Mon, 09 Sep 2024 - 6min - 85 - PIRB gesels oor vroue in loodgieterbedryf
In Augustus vier die PIRB vroue en hul beduidende bydrae binne die loodgieterbedryf. Hulle fokus ook op geleenthede en u
Fri, 23 Aug 2024 - 6min - 84 - Joshua Anders en Deane Fuchs van Laerskool Pietersburg Oos se "Goed-Voel-Storie"!
Joshua en Deane vertel van hulle Gemeenskapsprojek by die plaaslike DBV. Luister hoe hulle met groot enoesiasme en wonderlke samewerking van Polokwane se gemeenskap, baie opknappingswerk by die DBV gedoen het en 'n REUSE skenking van hondekos kon oorhandig.
Wed, 21 Aug 2024 - 7min - 83 - Did you know that there is a Victim Support Centre located at the SAPS Polokwane?
Mr Oupa Ramoshaba, Vice-Chair of the Board of The Victim Support Centre at Polokwane SAPS, talks about their work in providing assistance to victims of domestic- and gender-based violence. You can also get involved by becoming a volunteer practitioner.
Wed, 21 Aug 2024 - 13min - 82 - Gas Specialist - Professioneel en gekwalifiseerd
Podcasts from JouRadio's programming and interviews as heard on-air. JouRadio is a local Polokwane radio station broadcasting on 91.0 fm and on www.jouradio.co.za. We are the heartbeat of Polokwane!
Tue, 30 Jul 2024 - 6min - 81 - Pinocchio is in Polokwane ... en jy gaan baie spyt wees as jy dit misloop!
Soli Philander (Mario) en Machiel Roets (Gepetto) kuier in die Ateljee en vertel meer van die Musiiekblyspel "Pinocchio" wat vir 5 vertonings by The Village Theatre in Polokwane is..
Wed, 24 Jul 2024 - 35min - 80 - Lucky Paws Rescue. Diere is hulle passie!
Linda Pieterse van Lucky Paws Rescue vertel meer van hulle werk t,o,v verhongerde en verlore diere. Vind uit hoe jy ook by hierdie vervullende aksie betrokke kan raak.
Wed, 24 Jul 2024 - 10min - 79 - Hierdie episode van KuberKlets kan jou help om Kuberbedrog te fnuik!
Rocco en Rudolph gesels oor n metode van Kuberbedrog wat baie oortuigend voorkom en talle mense al van baie geld beroof het. Luister waarvoor jy op die uitkyk moet wees...
Wed, 17 Jul 2024 - 26min - 78 - Polokwane Neighbourhood Watch Winter Festival
Organiser Gerhard Franken joined us in studio to tell us more about the Polokwane Neighbourhood Watch Winter Festival.
Wed, 10 Jul 2024 - 6min - 77 - Die helende krag van diere
Is jy en jou geliefde troeteldier dalk geskik om as 'n span betrokke te raak by Pets As Therapy (PAT)? Tania Le Roux vertel meer oor hierdie vervullende diens wat hulle aan die gemeenskap lewer.
Sun, 07 Jul 2024 - 14min - 76 - Anton Goosen -'n Nuwe enkeslnit en Album en Pampoentjiepokkelpensie die Vellievreter.
Die nimlike musieklegende gesels met Rudolph oor sy nuwe album en "Bly by my (my lief)", een van 2 Antjie Krog gedigte wat hy getoonset het vir die opkomende Woordfees. Hy vertel ook van Pampoentjiekiepokkelpensie...
Sat, 15 Jun 2024 - 21min - 75 - The Polokwane Airshow 2024
Mokgadi Matli, CEO of the Polokwane International Airport and Robin Tapinos, organiser of the Airhsow in collaboration with the Botha Shellhole of the M.O.T.Hs chats to Rudolph about the Polokwane Airshow 2024.
Sat, 15 Jun 2024 - 13min - 74 - Marlene De Villiers van die Abraham Kriel Kinderhuis in Modimolle gesels met Rudolph.
Kinders van regoor die land word gevestig en versorg in Die Abraham Kriel Kinderhuise. Marlene De Villiers gesels oor hulle doelwitte en behoeftes. Sy deel ook een van vele positiewe verhale uit die Kinderhuis in Nylstroom (Modimolle)
Mon, 10 Jun 2024 - 21min - 73 - Maak 'n verskil vir Abraham Kriel Kinderhuis!
Ds. Flip Snyders van Die Geloofsbond van Hervormde Kerke, Pietersburg Noord en Ooos , vertel van hulle uitreik na Die Abraham Kriel Kinderhuis in Modimole (Nylstroom) om nood te help verlig. Jou bydrae, in geld of goedere, kan ook help om verligting te bring
Fri, 24 May 2024 - 8min - 72 - Rumi Photography
Rumi Photography is 'n fotografie en videografie besigheid wat meestal fokus op troues en hulle doen dit reg oor Limpopo en die Wes-Kaap. Hulle doen ook familie fotos, "newborn" foto’s en besigheids foto’s in Polokwane. Hulle passie is om elke oomblik vas te vang en daardie herinneringe vir hulle kliënte spesiaal te maak.
Wed, 22 May 2024 - 2min - 71 - David Divaad vertel 'n lekker jagstorie met sy liedjie "PHD"
David Divaad gesels met Rudolph oor sy liefde vir musiek, hoe hy "toevallig" agtergekom het hy kan sing en sy planne vir 'n musiek loopbaan. Hy vertel ook meer oor sy nuwe liedjie, "PHD", 'n lekker "tong-in-die-kies" jagstorie!
Mon, 20 May 2024 - 20min - 70 - Geniet 'n naweek van Radio beheerde vliegtuie!
Martin Erasmus van Area 51 RC Flying Club gesels met Rudolph oor hulle "Baobab Fly-In Naweek van 17 tot 19 Mei. Of jy nou 'n Radio-beheerde vliegtuig entoesias, of gewoon net n vliegtuig entoesias is - hierdie een is vir jou!
Fri, 10 May 2024 - 14min - 69 - Win a Wedding in Magoebaskloof!
Anzel Meintjes co-owner of Wedding & Lifestyle Hub SA unveil all the details about the upcoming Treasure Hunt.
Wed, 08 May 2024 - 7min - 68 - Ontmoet Drickus Fourie, finansiële adviseur - Discovery
DrickusFourie, finansiële adviseur wat spesialiseer in Discovery versekerings produkte het onlangs meer vertel oor sy dienste.
Mon, 06 May 2024 - 11min - 67 - Ontmoet vir Gideon GroblerSun, 05 May 2024 - 19min
- 66 - Hester Roodt, Argeoloog, gesels oor die rehabilitasie van die Pietersburg Konsentrasiekamp Kerkhof
Hester Roodt praat oor die rehabilitasie van die Pietersburg Konsentrasiekamp Kerkhof. Sy deel 'n paar interssesanthede en vertel ook van die uitdagings verbonde aan die projek.
Fri, 19 Apr 2024 - 19min - 65 - Your environment needs you. Become involved!
Lisa Grosel talks to Rudolph about the aims and work of "WESSA Friends of Polokwane Nature Reserve", focusing on their concerns about the proposed development of an Eco Estate inside the Reserve.
Sat, 06 Apr 2024 - 12min - 64 - Ruan Bronkhorst se merkwaardige verhaal
In 2008 was Ruan betrokke in 'n ongeluk wat hom met n breinbesering en 11 weke in 'n koma gelaat het. Dokters het hom min kans op herstel gegee. Verlede week het hy, as lid van die Protea span, Suid-Afrika met Armdruk verteenwoordig by die Afrika Spele in Ghana. Luister na sy merkwaardige verhaal van God se genade en getrouheid.
Sun, 24 Mar 2024 - 15min - 63 - RegsRadio - Gert Ehlers en Rudolph gesels oor Regskostes
Gert Ehlers verduidelik meer oor Regskostes. Onder ander praat hy oor gratis regshulp. Hoe bekom jy dit en is dit op dieselfde standaard as betaalde regshulp?
Thu, 14 Mar 2024 - 12min - 62 - Malindi Burden se 2 nuutste enkelsnitte
Rudolph gesels met Malindi oor haar musiekloopbaan en haar 2 nuwe enkelsnitte, "Collateral damage" en "James"
Sat, 24 Feb 2024 - 14min - 61 - Tyre Rack Industria
Theuns Botha 'n verteenwoordiger van Tyre Rack Industria, 'n prominente band- en wielonderneming in Polokwane vertel ons meer oor wat hulle bied.
Sat, 24 Feb 2024 - 7min - 60 - Liversage Paneelkloppers
Tommy en Charl Liversage van Liversage Paneelkloppers in Polokwane het onlangs meer kom vertel van hulle besigheid en die trots in hulle werk.
Thu, 22 Feb 2024 - 13min - 59 - Dimentia and Alzheimer's disease
Rudolph chats to MacMillan Kondowe from ADASA (Association for Dimentia and Alzheimer's of South AFrica) and Rev Freddie Prozesky about Dimentia and Alzheimer's disease and an Information Session that will be held on the 17th of February.
Fri, 09 Feb 2024 - 17min - 58 - Candy Benson se nuwe enkelsnit - Hier en nou.
Candy Benson gesels met Rudolph oor haar musiekloopbaan, moeilike tye en verlies tydens die Covid pandemie en haar nuwe enkelsnit, "Hier en nou"
Mon, 05 Feb 2024 - 23min - 57 - Murphy gesels oor sy nuwe enkelsnit : Ek soek nog steeds na jou
Murphy gesels met Rudolph oor sy bykans 30 jaar in die musiekbedryf en sy nuutste vrystelling, "Ek soek nog steeds na jou" - 'n liedjie oor verspeelde kanse.
Wed, 31 Jan 2024 - 11min - 56 - Emma Temlett releases her next single
After the success of her debut single "Claustrophobic", Emma Temlett, a young, budding singer/songwriter, is back with her next song "Messy". She talks to Rudolph about the song, why she loves to make and share music, and about her dream for her music career.
Mon, 29 Jan 2024 - 15min - 55 - Dr. Michael Bosman se HartsmusiekSun, 21 Jan 2024 - 37min
- 54 - Vyf van Wilma Prinsloo se gedigte word in 'n bundel opgeneem.
Rudolph gesels met Wilma Prinsloo oor haar digkuns. Vyf van haar gedigte is verlede jaar in n bundel opgeneem wat gepubliseer is ter bevordering van die handhawing van Afrikaans.
Fri, 19 Jan 2024 - 14min - 53 - Dr Wilhelm Lichtenberg gesels met Rudolph oor sy sang en musiek
Dr Wilhelm Lichtenberg gesels met Rudolph oor sy sang- en musiek bedrywighede. Onder andere het hy al met bekendes soos Stef Bos en Brian May (Van Queen) saamgewerk Meer onlangs het hy "The Prayer" saam met Amira Willihagen opgeneem. Hy vertel ook meer oor die "Afirca Young Heart Foundation"
Fri, 22 Dec 2023 - 17min - 52 - Rudolph chats with Natalie Lazaris, Business Manager of Reach for a Dream
Reach for a Dream celebrates it's 35th anniversary this year. Rudolph talks to Natalie Lazaris, Business Manager at Reach for a Dream about their work and how you can get involved in this life-changing initiative.
Sun, 26 Nov 2023 - 16min - 51 - Die oorlog in die Midde-Ooste. Mike Burnard deel sy siening
Mike Burnard, Analitiese Strateeg by DiaLogos, is alreeds vir 3 dekades betrokke by die Midde-Ooste, met spesifieke fokus op die vervolgde kerk. Hy deel sy siening oor die oorlog wat tans daar woed.
Mon, 30 Oct 2023 - 27min - 50 - Hennie Combrink gesels met Rudolph oor die Wysigingswetsontwerp op Onderwys Wette (BELAB)
Hennie Combrink, Bestuurder van FEDSAS, Limpopo, gesels oor die negatiewe en positiewe aspekte van die omstrede Wysigingswetsontwerp op Onderwys Wette (BELAB), en wys ook etlike tekortkominge daarvan uit,
Wed, 18 Oct 2023 - 24min - 49 - Louna Faber se HartsmusiekMon, 02 Oct 2023 - 31min
- 48 - Die 2023 Skaap en Skoffel Fees gaan kookFri, 29 Sep 2023 - 17min
- 47 - Billy Forrest gesels oor sy bykans 60 jaar in die Musiekbedryf
Billy Forrest vertel van hoogtepunte in sy loopbaan en praat oor treffers soos "Hello Operator" en "Tiny Bubbles". Hy vertel ook onder andere hoe hy 'n platekontrak by die grootste Plate maatskappy in die wereld van die hand gewys het omdat hy nie Suid-Afrika, sy geboorteland, wou verlaat nie
Fri, 22 Sep 2023 - 22min - 46 - Hoe raak die veranderinge aan die Drankwet in Limpopo jou?Fri, 22 Sep 2023 - 10min
- 45 - Amore Bekker vertel van haar nuwe boek
Amore het met JouRadio Ontbyt se Divan de la Guerre gesels oor haar nuwe boek met 72 stories van mense se ervarings van Engele.
Fri, 15 Sep 2023 - 14min - 44 - Solidariteit stel aanlyn platform bekend
Volgens dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, kan Afrikaanse gemeenskappe danksy hierdie soort innovasie die juk afskud van die regering wat hulle al vir so lank toegang tot werk ontsê en hulle probeer onderdruk.
Wed, 06 Sep 2023 - 5min - 43 - Ruhan Du Toit gesels oor sy musiekloopbaan van 30 jaar en "Stockholm Sindroom"
Podcasts from JouRadio's programming and interviews as heard on-air. JouRadio is a local Polokwane radio station broadcasting on 91.0 fm and on www.jouradio.co.za. We are the heartbeat of Polokwane!
Tue, 15 Aug 2023 - 25min - 42 - Ouma en Oupa Kersprojek. Jou kans om 'n Ouma of Oupa se Kersfees te maak in 2023!
Anja Emslie gesels oor die projek wat jou die geleentheid bied om 'n bejaarde persoon se Kersfees op te kikker vanjaar. Dis baie maklik om deel te word hiervan en sodoende vreugde en hoop te bring waar dit broodnodig is.
Mon, 14 Aug 2023 - 8min - 41 - Van 12 etes per dag in 1964 tot 31 Miljoen etes per jaar in 2023!
Erika Botha van Meals on Wheels vertel van hulle fenominale groei sedert Meals on Wheels se stigting in 1964, maar ook van die groot nood wat daar heers met die voorsiening van maaltye. Sy vertel ook van die ander dienste wat Meals on Wheels bied en hoe jy vir 'n klein bedrag per maand 3 maaltye per week vir 'n behoeftige persoon kan verskaf.
Tue, 01 Aug 2023 - 22min - 40 - Fanus Pienaar en daai Meisie met die Hoed!!Tue, 25 Jul 2023 - 16min
- 39 - Andriette oor haar nuwe enkelsnit
Andriette gesels oor haar nuwe enkelsnit, "Ek moes dit gese het" en vertel onder andere ook van n groot "oeps" by een van haar optredes
Sat, 15 Jul 2023 - 11min - 38 - Jan Bloukaas praat oor sy gesondheid, sy nuwe enkelsnit en album
Jan Bloukaas gesels oor sy gesondheid, sy nuwe enkelsnit "Heilig" en nuwe album "Vreemdeling". 'n Openartige gesprek oor hoe, onder andere, sy kanker diagnose sy perspektief op die lewe en benadering tot sy musiek verander het.
Wed, 05 Jul 2023 - 16min - 37 - Opwindende nuwe duo, Victoriastraat, gesels oor hulle Debuut EP en enkelsnit.
Gerhard Mare en Bernice Swartz van die duo "Victoriastraat" gesels met Rudolph oor hulle debuut EP, "In Dok se Hok", en een van diie snitte, "Regtig jy". Hulle vertel ook meer oor hulle liefde vir musiek, hoe hulle begin saamsing het en hoe hulle hulle toekoms sien.
Wed, 05 Jul 2023 - 14min - 36 - Kuier en Klets - Dirkie gesels met Dano Swart 'n opkomende rugbyster wat se lewe drasties verander het
Podcasts from JouRadio's programming and interviews as heard on-air. JouRadio is a local Polokwane radio station broadcasting on 91.0 fm and on www.jouradio.co.za. We are the heartbeat of Polokwane!
Fri, 23 Jun 2023 - 9min - 35 - Jan Rhaap gesels oor sy nuwe enkelsnitTue, 20 Jun 2023 - 14min
- 34 - Cailyn Shelby's latest singleTue, 20 Jun 2023 - 12min
- 33 - Wynand Strydom se nuwe enkelsnitTue, 20 Jun 2023 - 18min
- 32 - Pleegouer betrokkenheid by kinders se biologiese ouers
Michelle van der Westhuizen gesels uit haar ervaring met Rudolph oor die wenslikheid van pleegouers se betrokkenheid by pleegkinders se biologiese ouers.
Mon, 12 Jun 2023 - 14min - 31 - Anne-Marie van Eeden se nuwe Album
Ane-Marie-van Eeden gesels met Rudolph oor haar nuwe album, "Optelwoorde", waarop sy onder andere 'n duet, "Ek is hier", saam medt Koos van der Merwe sing
Mon, 05 Jun 2023 - 19min - 30 - In kuier en klets - Rikus Nel kom dorp toe!
Rikus Nel kom dorp toe! Dirkie gesels met hom oor sy loopbaan en hoe dit voel om saam sy vroulief op te tree
Wed, 24 May 2023 - 9min - 29 - In kuier en klets - Dr. Johan Vorster geselsWed, 24 May 2023 - 13min
- 28 - Daniel Baron chats to Rudolph
Daniel Baron, prolific Singer/Song writer and Producer, talks to Rudolph about his career, upcoming artists and his latest collaboration with ADAM.
Wed, 24 May 2023 - 24min - 27 - Nicholis Louw gesels oor sy loopbaan en oor sy nuutste enkelsnit "Coco Pops en Kaas"
Nicholis Louw gesels met Rudolph oor sy loopbaan van meer as 30 jaar in die musiekbedryf en oor sy nuutste enkelsnit "CocoPos en Kaas"
Wed, 17 May 2023 - 27min - 26 - Kuier en klets, Dirkie speel stem boodskappe van kinders aan hulle ma's vir moedersdag Deel 2
Podcasts from JouRadio's programming and interviews as heard on-air. JouRadio is a local Polokwane radio station broadcasting on 91.0 fm and on www.jouradio.co.za. We are the heartbeat of Polokwane!
Thu, 11 May 2023 - 3min - 25 - Kuier en klets, Dirkie speel stem boodskappe van kinders aan hulle ma's vir moedersdag Deel 1
Podcasts from JouRadio's programming and interviews as heard on-air. JouRadio is a local Polokwane radio station broadcasting on 91.0 fm and on www.jouradio.co.za. We are the heartbeat of Polokwane!
Thu, 11 May 2023 - 3min - 24 - In kuier ek klets, Dirkie gesels met Andries Aldrich oor sy loopbaan as Opera sanger
Podcasts from JouRadio's programming and interviews as heard on-air. JouRadio is a local Polokwane radio station broadcasting on 91.0 fm and on www.jouradio.co.za. We are the heartbeat of Polokwane!
Thu, 11 May 2023 - 16min - 23 - Wat jou kind - nie vir jou se nie.
Dirkie gesels met Melodie de Jager oor- wat jou kind nie vir jou se nie, en hoe gemaak as jy dan iets uitvind wat jou kind wou geheim hou.
Tue, 09 May 2023 - 16min - 22 - Debbie Mouton oor die 17de International Female ride day
Kuier en klets: Ons gesels met Debbie Mouton oor die 17de International Female ride day Limpopo op 6 Mei 2023 - Van Polokwane to Hoedspruit
Thu, 04 May 2023 - 8min - 21 - Bipolere depressie - is daar hoop?Mon, 24 Apr 2023 - 18min
- 20 - Zaan Sonnekus se nuutste enkelsnit
Zaan Sonnekus gesels oor sy opwindende loopbaan, sy liefde vir musiek en sy nuutste enkelsnit, "Monitor". Hy verklap ook dat daar een Suid-Afrikaanse musikant saam met wie hy bitter graag nog die verhoog sou wil deel. Wie kan dit wees?
Tue, 18 Apr 2023 - 15min - 19 - Klasie Stofberg se Hartsmusiek en storiesTue, 18 Apr 2023 - 34min
- 18 - Ds Mike Burnard - In die Sendingveld vir meer as 40 jaar
Ds. Mike Burnard, Analitiese Strateeg by dia-Logos, en sy vrou Hellen, is al vir meer as 40 jaar betrokke in die Sendingveld in Afrika,, die Arabiese wereld, die Midde Ooste, Asie, Europa en ook op die Sub-Kontinent. Mees onlangs het ulle ook gaan hulp verleen in Sirie en Turkye na die verwoestende aardbewing. Hier deel hy hulle storie met Rudolph.
Tue, 18 Apr 2023 - 30min - 17 - Fergus Rosslee - waarnemende Voorsitter van die GPF in Polokwane
Rudolph gesels met Fergus Rosslee, waarnemende Voorsitter van die GPF in Polokwane, oor die mees algemene misdaad probleme in Polokwane, maar ook oor die suksesse wat behaal is a.g.v. samewerking tussen die GPF en die SAPS. Fergus verskaf ook inligting oor Sektor 5 van die GPF, waarvan hy die Voorsitter is.
Fri, 31 Mar 2023 - 14min - 16 - KuberKlets met Rudolph en Rocco
Rudolph en Rocco gesels oor Data. Wat is n bit en wat is n Q-bit? Wat is Metadata? Watter metodes word gebruik om die akkuraatheid van data te verseker? Hierdie is enkele van die vrae wat beantwoord word
Mon, 27 Mar 2023 - 27min - 15 - Hartsmusiek met Danie Van NiekerkMon, 20 Mar 2023 - 35min
- 14 - On your marks… for the 2023 Mall of the North Marathon
On your marks, get set, and go… for the 2023 Mall of the North Marathon - Polokwane's best Comrades Qualifier! 🏃♂️🥇👟 Lace up your running shoes on Sat 1 April at 6am and ready to conquer the marathon (42.2km), half marathon (21.1km), 10km or 5km fun run. 📢 Enter online at www.peaktiming.co.za until Sun 26 March. For more info contact 072 149 2674 / 073 262 3894. Go the distance with Mall of the North!
Tue, 14 Mar 2023 - 7min - 13 - KuberKlets - Met Rudolph en Rocco
In hierdie eerste episode van KuberKlets gesels Rudolph en Rocco De Villiers oor ChatGPT. Van die vrae wat hulle bespreek is: Wat is dit? Wat is die voor- en nadele daarvan? Is daar veiligheidsrisiko's verbonde daaraan? Hoe verskil dit van Google? Hoe begin jy dit gebruik?
Sat, 11 Mar 2023 - 32min - 12 - Birdlife Polokwane
Rudolph gesels met Jody De Bruyn, voorsitter van Birdlife Polokwane. Jody vertel onder andere hoe ryk Polokwane en omgewing is aan voël-lewe. Jy kan ook hoor hoe jy by Birdlife Polokwane kan aansluit en meer uitvind oor die aktiwiteite van die klub.
Sat, 25 Feb 2023 - 18min - 11 - Marina Van Eeden gesels oor Nuwe Horison Skool se beginjare
Nuwe Horison Skool is 50 iaar oud. Marina Van Eeeden, een van die stigters van die skool, gesels met Rudolph oor die ontstaan, en die eerste 10jaar daarvan.
Mon, 13 Feb 2023 - 18min - 10 - Laat jou hond of kat in-ent teen katgriep
Vir slegs R250.00 kan jy jou gesteriliseerde hond of kat laat ontwurm, in-ent teen katgriep en op die koop toe ook nog 'n mikroskyfie laat inplant. Selma Landman van die DBV gee meer besonderhede.
Thu, 26 Jan 2023 - 6min - 9 - Anne-Marie Van Eeden se getuienis
Anne-Marie van Eeden gesels oor die verlies van een van haar kinders en die pad wat sy met die Here stap.
Thu, 26 Jan 2023 - 36min - 8 - HartsmusiekThu, 12 Jan 2023 - 41min
- 7 - Jakkie Louw gesels oor sy loopbaan en nuwe enkelsnit "Plaashond"
Jakkie Louw gesels met Rudolph oor sy loopbaan van 25 jaar in die Musiek Industrie. Hy vertel onder andere van hoogtepunte wat hy beleef het, sy optimisme oor die toekoms van Afrikaanse musiek en sy Poppekas Projek, asook sy nuwe enkelsnit "Plaashond".
Mon, 12 Dec 2022 - 25min - 6 - Mede Afhanklikheid (Co-Dependency)
Rudolph gesels met 'n Sielkundige oor Mede-Afhanklikheid. Wat is dit ? Hoe ontwikkel so 'n verhouding? Waarom is dit ongesond? Hoe kan dit reggestel word? Wat is die kanse op herstel?
Sun, 27 Nov 2022 - 20min - 5 - 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teenoor Vroue en Kinders : Kinders se regte
In die lig van die 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teenoor Vroue en Kinders, gesels Magdaleen De Klerk met Rudolph oor kinders se regte. Sy kyk onder ander na die fisiese, emosionele en morele verwaarlosing van kinders en gee ook raad oor wat iemand te doen staan wat homself/haarself in so ‘n situasie bevind, of daarvan bewus is.
Tue, 22 Nov 2022 - 17min - 4 - The Special Olympics for Intellectually Impaired Athletes
The Special Olympics for Intellectually Impaired Athletes took place from the 17th to the 19th of November at the old Peter Mokaba Stadium in Polokwane. More than 600 athletes from 9 Provinces competed in 8 sport codes. Mr. Phillip Mphahlele, the Director of Special Olympics SA, talks to Rudolph about the event, the challenges facing these athletes and their coaches and their plans for the future
Tue, 22 Nov 2022 - 16min - 3 - The Wedding & Lifestyle Treasure Hunt – Kilima Private Game Reserve & Spa
Deep in the African Bushveld, at the foot of the Murchison Mountain Range – “something courageous lies in wait” – Kilima Private Game Reserve & Spa, offers world class standards in luxury accommodation, close wildlife encounters, personal service and delicious cuisine.
Wed, 16 Nov 2022 - 6min - 2 - HTS Tom Naude - Marius Lengthon atletiek
Winnie en Danie Roux het luisteraars meer kom vertel oor die Marius Lengthon gedenk atletiek wat Saterdag 22 Oktober by HTS Tom Naude plaasvind.
Thu, 20 Oct 2022 - 14min - 1 - Regsradio op JouRadio - Wat is Insolvensie?
Rudolph gesels met Gert Ehlers oor Insolvensie. Daar word onder ander gekyk na vrae soos : Wat is Insolvensie? Is daar 'n alternatief vir likwidasie? Wat is vrywillige likwidasie?
Tue, 04 Oct 2022 - 19min
Podcasts similaires à JouRadio
- Global News Podcast BBC World Service
- Kriminálka Český rozhlas
- El Partidazo de COPE COPE
- Herrera en COPE COPE
- The Dan Bongino Show Cumulus Podcast Network | Dan Bongino
- Es la Mañana de Federico esRadio
- La Noche de Dieter esRadio
- Hondelatte Raconte - Christophe Hondelatte Europe 1
- Affaires sensibles France Inter
- La rosa de los vientos OndaCero
- Más de uno OndaCero
- La Zanzara Radio 24
- Espacio en blanco Radio Nacional
- Les Grosses Têtes RTL
- L'Heure Du Crime RTL
- El Larguero SER Podcast
- Nadie Sabe Nada SER Podcast
- SER Historia SER Podcast
- Todo Concostrina SER Podcast
- 安住紳一郎の日曜天国 TBS RADIO
- The Tucker Carlson Show Tucker Carlson Network
- 辛坊治郎 ズーム そこまで言うか! ニッポン放送
- 飯田浩司のOK! Cozy up! Podcast ニッポン放送
- 武田鉄矢・今朝の三枚おろし 文化放送PodcastQR
Autres podcasts de Arts
- Middagvervolgverhaal RSG
- Radioteater RSG
- DEEP HOUSE LOUNGE - EXCLUSIVE DEEP HOUSE MUSIC PODCAST Bryon Stout: deep house music guru
- Kortom RSG
- Nostalgic Deep House Active FM
- OSEMSAMO LIMPHOSA EMNYANGO Ikwekwezi FM
- David Guetta David Guetta
- Lunch with Pippa Hudson CapeTalk
- Case Files: short crime fiction stories Rachel Amphlett
- Un Libro Una Hora SER Podcast
- Radio DDC National Library Board, Singapore
- Emthonjeni Ikwekwezi FM
- Underground Deep House Music deep1ne
- Hip Hop Beatriz Laguna
- Reggae-Hour B.O.S.S. Radio
- Daily Strength: A 365-Day Devotional for Men Crossway
- Scary Stories peter luff
- The Crime Fiction Casebook Podcast Bridget Coulter
- Scary Stories Andrew Goodwin
- É Uma Verdade Universalmente Reconhecida... Por Trás Dos Romances