Filtrar por gênero

JouRadio

JouRadio

JouRadio

Podcasts from JouRadio's programming and interviews as heard on-air. JouRadio is a local Polokwane radio station broadcasting on 91.0 fm and on www.jouradio.co.za. We are the heartbeat of Polokwane!

99 - Bertie Nel vertel van sy werk en bediening as karwag
0:00 / 0:00
1x
  • 99 - Bertie Nel vertel van sy werk en bediening as karwag

    Wie is Bertie Nel? Leer hom van nader ken en hoor hoe dit gebeur het dat hy vandag 'n groep karwagte bestuur en ook self as een werk. Hy vertel hoe hy dit beskou as 'n bediening waartoe die Here hom geroep het..

    Sun, 08 Dec 2024 - 14min
  • 98 - Rey-Rey stel sy Debuut enkelsnit vry.

    Rudolph gesels met Rey-Rey oor sy Debuut enkelsnit, "Fast past", en sy planne vir sy musiekloopbaan.

    Sat, 30 Nov 2024 - 10min
  • 97 - Chereé is terug met 'n nuwe Album!

    Chereé Strydom gesels met Rudolph oor haar liefde vir Country musiek, haar nuutgevonde vriendskap met Sunette Bridges, en "Another day", die titelsnit van haar nuwe album wat onlangs uitgereik is.

    Tue, 26 Nov 2024 - 22min
  • 96 - Waterveiligheid

    Met die swemseisoen in volle swang gesels Isabel Steenekamp met Rudolph oor Waterveilgheid - veral vir kinders.

    Thu, 14 Nov 2024 - 16min
  • 95 - Kleurvolle pret vir die hele gesin met "Colour Run" op 9 November!

    Ignatius Du Preez van die Pitstop Restaurant vertel meer oor die Colour Run op 9 November

    Fri, 25 Oct 2024 - 6min
Mostrar mais episódios