Filtrar por gênero
- 77 - Boodskap vir die dag - 2020.08.06Thu, 06 Aug 2020 - 04min
- 76 - Boodskap vir die dag - 2020.08.05Wed, 05 Aug 2020 - 04min
- 75 - Boodskap vir die dag - 2020.08.04Tue, 04 Aug 2020 - 04min
- 74 - Boodskap vir die dag - 2020.08.03Mon, 03 Aug 2020 - 04min
- 73 - Boodskap vir die dag - 2020.07.31Fri, 31 Jul 2020 - 05min
- 72 - Boodskap vir die dag - 2020.07.30Thu, 30 Jul 2020 - 04min
- 71 - Boodskap vir die dag - 2020.07.29Wed, 29 Jul 2020 - 04min
- 70 - Boodskap vir die dag - 2020.07.28Tue, 28 Jul 2020 - 04min
- 69 - Boodskap vir die dag - 2020.07.27Mon, 27 Jul 2020 - 04min
- 68 - Boodskap vir die dag - 2020.07.24Fri, 24 Jul 2020 - 04min
- 67 - Boodskap vir die dag - 2020.07.23Thu, 23 Jul 2020 - 04min
- 66 - Boodskap vir die dag - 2020.07.22Wed, 22 Jul 2020 - 04min
- 65 - Boodskap vir die dag - 2020.07.21Tue, 21 Jul 2020 - 05min
- 64 - Boodskap vir die dag - 2020.07.20Mon, 20 Jul 2020 - 04min
- 63 - Boodskap vir die dag - 2020.07.17Sun, 19 Jul 2020 - 04min
- 62 - Boodskap vir die dag - 2020.07.16Sun, 19 Jul 2020 - 04min
- 61 - Boodskap vir die dag - 2020.07.15Sun, 19 Jul 2020 - 04min
- 60 - Boodskap vir die dag - 2020.07.14Sun, 19 Jul 2020 - 04min
- 59 - Boodskap vir die dag - 2020.07.13Sun, 19 Jul 2020 - 04min
- 58 - Boodskap vir die dag - 2020.07.10Sun, 19 Jul 2020 - 04min
- 57 - Boodskap vir die dag - 2020.07.09Sun, 19 Jul 2020 - 05min
- 56 - Boodskap vir die dag - 2020.07.08Sun, 19 Jul 2020 - 04min
- 55 - Boodskap vir die dag - 2020.07.07Sun, 19 Jul 2020 - 04min
- 54 - Boodskap vir die dag - 2020.07.06Sun, 19 Jul 2020 - 04min
- 53 - Boodskap vir die dag - 2020.07.03
Lukas 6:27-31
Wees lief vir jou vyand!
27“Maar as julle gewillig is om te luister, sê Ek julle moet julle vyande liefhê. Doen goed aan dié wat julle haat. 28Seën dié wat julle vervloek. Bid vir hulle wat julle seermaak. 29As iemand jou op die wang klap, draai ook die ander wang. As iemand jou bo-kleed vra, bied ook jou onderkleed aan. 30Gee wat jy het aan enigiemand wat dit van jou vra; en as iets van jou weggeneem word, moenie dit probeer terugkry nie. 31Doen aan ander wat jy wil hê hulle aan jou moet doen.
Sun, 19 Jul 2020 - 04min - 52 - Boodskap vir die dag - 2020.07.02Sun, 19 Jul 2020 - 04min
- 51 - Boodskap vir die dag - 2020.07.01Sun, 19 Jul 2020 - 04min
- 50 - Boodskap vir die dag - 2020.06.30Sun, 19 Jul 2020 - 04min
- 49 - Boodskap vir die dag - 2020.06.29Sun, 19 Jul 2020 - 04min
- 48 - Boodskap vir die dag - 2020.06.26
Is jy net goed vir mense wat vir jou goed is?
Romeine 12
Wat dit van ons vra om ons as
lewende offers aan God toe te wy
1Nou wil ek julle baie ernstig vra, broers en susters: As julle dink aan alles wat God in sy groot barmhartigheid vir julle gedoen het, gee dan julleself aan Hom as ’n lewende en heilige offer. Dit is dié soort offer waarvan Hy hou, en wat julle diens aan God werklik sinvol maak. 2Moenie julle leefstyl aanpas by die gedragspatrone van hierdie wêreld nie, maar laat God julle omvorm deurdat Hy julle denkpatrone vernuwe. Dan sal julle goed kan onderskei wat Hý wil hê dat julle moet doen, naamlik dit wat werklik goed en aanvaarbaar en volmaak is.
3Namens Hom wat my in sy genade tot sy apostel gemaak het, sê ek aan elkeen van julle dat jy nie jouself moet oorskat nie, maar dat jy jouself nugter moet beoordeel volgens die geestelike toerusting wat God aan jou toebedeel het. 4Ons besit elkeen een liggaam wat uit baie ledemate bestaan en wat elkeen sy eie spesiale funksie het. 5Net so is dit ook met Christus se liggaam. Al is ons baie, vorm ons saam een liggaam omdat ons aan Christus verbind is, en as ledemate van hierdie één liggaam hoort ons saam en het ons mekaar nodig.
6Ons het gawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het. Ons moet hierdie vermoëns reg gebruik. As God aan jou die gawe gegee het om te profeteer, moet jy dit aanwend in ooreenstemming met ons geloofsoortuigings. 7As dit is om ander te dien, doen dit met oorgawe. As jy onderrig gee, gee dan kwaliteitonderrig. 8As dit is om ander op te beur, lê jou daarop toe. As jy materiële ondersteuning kan gee, doen dit sonder bymotiewe. As God aan jou leierseienskappe gegee het, hanteer dit met toewyding. En as jy die gawe het om ander in hulle nood by te staan, doen dit met ’n vrolike hart.
9Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart. Haat alles wat verkeerd is; kies kant vir wat goed is. 10As broers en susters in God se huisgesin moet julle mekaar in liefde koester en voor in die ry staan om mekaar met respek te hanteer. 11Moenie sleepvoet wees in julle toewyding nie; wees entoesiasties; wees werklik diensbaar vir die Here.
12Wees bly oor die wonderlike toekoms wat God vir julle beplan. Volhard in tye van swaarkry; moenie verslap in die gebed nie. 13As medegelowiges in nood verkeer, wees jy die een om ’n helpende hand na hulle toe uit te steek. Maak ’n gewoonte daarvan om gasvry te wees – maak nie saak of dit oor kos of slaapplek gaan nie.
14As mense julle oor julle geloof vervolg, moenie ’n vloek oor hulle uitspreek nie, maar vra God om hulle te seën. 15As ander blydskap ervaar, juig saam met hulle. As hulle hartseer is, deel dit met hulle. 16Konsentreer op dit wat onderlinge eensgesindheid bevorder. Moenie belangrik probeer wees nie, maar vind julle geluk by die nederiges. Moenie dink dat net julle altyd reg is nie.
17Moenie vir enigiemand kwaad met kwaad terugbetaal nie; wees positief teenoor alle mense. 18Sover dit vir julle moontlik is, moet julle goeie verhoudings handhaaf met alle mense.
19Geliefdes, julle moet julleself nie wreek nie. Laat die straf aan God oor. Daar staan mos in die Skrif:
“Dit is mý reg om te straf;
Ek sal vergeld,
sê die Here.”
20Doen eerder wat die Skrif sê:
“As jou vyande honger is,
gee aan hulle iets om te eet.
As hulle dors is, les hulle dors.
Deur dit te doen, sal julle
hulle bloedrooi van skaamte
maak.”
21Moenie toelaat dat die slegte julle onderkry nie, maar deur goed te doen moet julle die slegte te bowe kom.
Sun, 19 Jul 2020 - 04min - 47 - Boodskap vir die dag - 2020.06.25Sun, 19 Jul 2020 - 04min
- 46 - Boodskap vir die dag - 2020.06.24Sun, 19 Jul 2020 - 04min
- 45 - Boodskap vir die dag - 2020.06.23Sun, 19 Jul 2020 - 04min
- 44 - Boodskap vir die dag - 2020.06.22Sun, 19 Jul 2020 - 04min
- 43 - Boodskap vir die dag - 2020.06.19Sun, 19 Jul 2020 - 04min
- 42 - Boodskap vir die dag - 2020.06.18
Ps 139:13-18
13U self het my diepste wese
gemaak,
my in die moederskoot gevorm.
14Ek loof U omdat U my
so besonder wonderlik
gemaak het.
U werke is wonderbaar,
ek weet dit alte goed!
15My bene was vir U sigbaar
toe ek stilletjies gevorm is
in die dieptes
van die moederskoot.
16U het my gesien
voor ek gebore is.
In u boek is alles opgeteken;
elke dag is bepaal
voordat een van hulle daar was.
17Kosbaar is u gedagtes vir my,
o God!
Hoe onmeetlik is die totaal!
18As ek dit sou moes tel,
sou hulle meer wees
as sandkorrels!
Wanneer ek daarmee klaar is,
sal ek nog steeds by U wees.
Sun, 19 Jul 2020 - 05min - 41 - Boodskap vir die dag - 2020.06.17
Ps 139:7-12
Waarheen sou ek kon gaan
om u Gees te ontwyk?
Of waarheen sou ek kon uitwyk
om u teenwoordigheid
te ontvlug?
8Gaan ek op na die hemel toe,
is U daar;
gaan lê ek in die doderyk,
dan is U ook daar!
9Vlieg ek met die daeraad
na die ooste,
of gaan woon ek
in die verre weste,
10selfs daar sal u hand my lei,
en u regterhand my ondersteun.
11Sou ek sê:
“Mag duisternis my oorweldig
en die lig
nag word rondom my,”
12dan is die nag vir U
nie donker nie,
maar is so helder soos dag,
want duisternis
is vir U soos lig.
Sun, 19 Jul 2020 - 04min - 40 - Boodskap vir die dag - 2020.06.16Sun, 19 Jul 2020 - 04min
- 39 - Boodskap vir die dag - 2020.06.12Sun, 19 Jul 2020 - 05min
- 38 - Boodskap vir die dag - 2020.06.11Sun, 19 Jul 2020 - 05min
- 37 - Boodskap vir die dag - 2020.06.10
Ps 121
Ek kyk op na die berge.
Kom my hulp daarvandaan?
2Nee, my hulp kom
van die Here,
wat hemel en aarde
gemaak het.
3Hy laat jou voet
nie struikel nie;
Hy wat waak oor jou,
slaap nie.
4Hy wat oor Israel waak,
sal nooit sluimer
of slaap nie.
5Die Here waak self oor jou.
Die Here is jou beskermer
aan jou regterkant.
6Die son sal jou bedags
nie aantas nie,
nog minder die maan
in die nag.
7Die Here bewaar jou
van alle kwaad
en Hy beskerm jou lewe.
8Die Here hou wag oor jou,
of jy kom of gaan,
nou en vir altyd.
Sun, 19 Jul 2020 - 04min - 36 - Boodskap vir die dag - 2020.06.09Sun, 19 Jul 2020 - 05min
- 35 - Boodskap vir die dag - 2020.06.08Tue, 07 Jul 2020 - 05min
- 34 - Boodskap vir die dag - 2020.06.05
Ps 37
Laat jou lewe aan die Here oor
1Van Dawid.
Moet jou nie ontstel oor skelms
en jou kwel oor skurke nie,
2want soos gras vergaan hulle gou
en soos groenigheid verdwyn hulle sommer.
3Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is,
woon en werk rustig voort.
4Vind jou vreugde in die Here,
en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.
5Laat jou lewe aan die Here oor
en vertrou op Hom; Hy sal sorg.
6Hy sal jou onskuld laat deurbreek soos die son,
jou reg soos die helder lig van die middag.
7Daarom moet jy in stilte op die Here vertrou
en jou nie ontstel oor die voorspoedige lewe van 'n skelm nie.
8Moenie kwaad word nie, laat staan die woede,
moet jou nie ontstel nie: dit bring net ellende.
23Die Here bepaal die koers van die mens
met wie se pad Hy tevrede is, en Hy ondersteun hom.
24As so iemand val, bly hy nie lê nie,
want die Here help hom op.
25Ek was jonk en ek het oud geword,
maar nooit het ek 'n regverdige verlate gesien
of dat sy nageslag brood soek nie.
Tue, 07 Jul 2020 - 05min - 33 - Boodskap vir die dag - 2020.06.04
Ps 23
Die Here is my herder
1'n Psalm van Dawid.
Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.
2Hy laat my rus in groen weivelde.
Hy bring my by waters waar daar vrede is.
3Hy gee my nuwe krag.
Hy lei my op die regte paaie
tot die eer van sy Naam.
4Selfs al gaan ek deur donker dieptes,
sal ek nie bang wees nie,
want U is by my.
In u hande is ek veilig.
5U laat my by 'n feesmaal aansit,
terwyl my teëstanders moet toekyk.
U ontvang my soos 'n eregas,
ek word oorlaai met hartlikheid.
6U goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly
en ek sal tuis wees in die huis van die Here
tot in lengte van dae.
Tue, 07 Jul 2020 - 05min - 32 - Boodskap vir die dag - 2020.06.03Tue, 07 Jul 2020 - 04min
- 31 - Boodskap vir die dag - 2020.06.02
Terwyl ons hierdie lewe voluit leef, moet ons ons oë gerig hou op die eweige
2 Tessalonisense 3:6-12
Gelowiges se roeping om te
werk
6Broers en susters, ons beveel julle in die Naam van die Here Jesus Christus om julle te onttrek aan elke medegelowige wat leeglê en wat nie leef soos julle by ons geleer het nie. 7Julle weet dat julle ons voorbeeld moet volg. Ons het tog nie by julle leeggelê 8of bedelbrood van enigeen geëet nie. Inteendeel, ons het dag en nag hard gewerk en geswoeg om nie vir enigeen van julle ’n las te wees nie. 9Nie dat ons nie op versorging aanspraak kon maak nie, maar ons wou onsself as ’n voorbeeld vir julle stel om te volg. 10Toe ons by julle was, het ons uitdruklik vir julle gesê: As iemand nie wil werk nie, moet hy ook nie eet nie.
11Ons sê dit omdat ons hoor dat sommige mense leeglê; dat hulle nie werk nie en hulle met ander persone se sake bemoei.
12In die Naam van die Here Jesus Christus beveel ons sulke mense, ja, ons druk hulle dit op die hart, dat hulle rustig hulle werk moet verrig en so hulle eie brood moet verdien
Mon, 06 Jul 2020 - 04min - 30 - Boodskap vir die dag - 2020.06.01Mon, 06 Jul 2020 - 05min
- 29 - Boodskap vir die dag - 2020.05.29Mon, 06 Jul 2020 - 05min
- 28 - Boodskap vir die dag - 2020.05.28
1 Petrus 2:20-25
20As julle gestraf word wanneer julle oortree het, watter verdienste is daarin as julle dit verdra? Maar om lyding te verdra wanneer julle goed doen, dit is genade van God. 21Juis hiervoor is julle ook geroep, omdat Christus self vir julle gely en so vir julle 'n voorbeeld gestel het, sodat julle in sy voetspore kan volg.
22“Hy het geen sonde gedoen nie en uit sy mond het daar nooit 'n leuen gekom nie.”Vgl. Jes. 53:9
23Toe Hy beledig is,
het Hy nie terug beledig nie,
toe Hy gely het,
het Hy nie gedreig nie,
maar alles oorgelaat
aan Hom wat regverdig oordeel.
24Hy het self ons sondes in sy liggaam aan die kruis gedra. Daardeur is ons vir die sondes dood en kan ons lewe in gehoorsaamheid aan die wil van God. Deur sy wonde is julle genees.
25Julle het immers soos skape rondgedwaal, maar nou het julle teruggekom na julle Herder en die Bewaker van julle lewe.
Mon, 06 Jul 2020 - 05min - 27 - Boodskap vir die dag - 2020.05.27Mon, 06 Jul 2020 - 05min
- 26 - Boodskap vir die dag - 2020.05.26Mon, 06 Jul 2020 - 05min
- 25 - Boodskap vir die dag - 2020.05.25Mon, 25 May 2020 - 05min
- 24 - Boodskap vir die dag - 2020.05.22Fri, 22 May 2020 - 05min
- 23 - Boodskap vir die dag - 2020.05.21Thu, 21 May 2020 - 04min
- 22 - Boodskap vir die dag - 2020.05.20Wed, 20 May 2020 - 04min
- 21 - Boodskap vir die dag - 2020.05.19Wed, 20 May 2020 - 05min
- 20 - Boodskap vir die dag - 2020.05.18Wed, 20 May 2020 - 05min
- 19 - Boodskap vir die dag - 2020.05.14Wed, 20 May 2020 - 05min
- 18 - Boodskap vir die dag - 2020.05.13Wed, 20 May 2020 - 05min
- 17 - Boodskap vir die dag - 2020.05.12Wed, 20 May 2020 - 04min
- 16 - Boodskap van die dag - 2020.05.08Fri, 08 May 2020 - 05min
- 15 - Boodskap vir die dag - 2020.05.07Thu, 07 May 2020 - 04min
- 14 - Boodskap vir die dag - 2020.05.06Wed, 06 May 2020 - 05min
- 13 - Boodskap vir die dag - 2020.05.05Tue, 05 May 2020 - 04min
- 12 - Boodskap vir die dag - 2020.05.04Mon, 04 May 2020 - 03min
- 11 - Boodskap vir die dag - 01.05.2020Fri, 01 May 2020 - 04min
- 10 - Boodskap vir die dag - 30.04.2020Thu, 30 Apr 2020 - 04min
- 9 - Boodskap vir die dag - 29.04.2020Wed, 29 Apr 2020 - 04min
- 8 - Boodskap vir die dag - 28.04.2020Tue, 28 Apr 2020 - 04min
- 7 - Boodskap van die dag - 27.04.2020Mon, 27 Apr 2020 - 05min
- 6 - Boodskap vir die dag - 22.04.2020Mon, 27 Apr 2020 - 04min
- 5 - Boodskap vir die dag - 21.04.2020Mon, 27 Apr 2020 - 04min
- 4 - Boodskap vir die dag - 20-04.2020Mon, 27 Apr 2020 - 04min
- 3 - Boodskap vir die dag - 24.04.2020Fri, 24 Apr 2020 - 04min
- 2 - Boodskap vir die dag - 23.04.2020Fri, 24 Apr 2020 - 05min
- 1 - Boodskap van die dag - 12.04.2020Mon, 13 Apr 2020 - 04min
Podcasts semelhantes a NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
- Global News Podcast BBC World Service
- El Partidazo de COPE COPE
- Herrera en COPE COPE
- The Dan Bongino Show Cumulus Podcast Network | Dan Bongino
- Es la Mañana de Federico esRadio
- La Noche de Dieter esRadio
- Hondelatte Raconte - Christophe Hondelatte Europe 1
- Dateline NBC NBC News
- El colegio invisible OndaCero
- La rosa de los vientos OndaCero
- Más de uno OndaCero
- Espacio en blanco Radio Nacional
- Les Grosses Têtes RTL
- L'Heure Du Crime RTL
- El Larguero SER Podcast
- Nadie Sabe Nada SER Podcast
- SER Historia SER Podcast
- Todo Concostrina SER Podcast
- 安住紳一郎の日曜天国 TBS RADIO
- TED Talks Daily TED
- The Tucker Carlson Show Tucker Carlson Network
- 辛坊治郎 ズーム そこまで言うか! ニッポン放送
- 飯田浩司のOK! Cozy up! Podcast ニッポン放送
- 武田鉄矢・今朝の三枚おろし 文化放送PodcastQR
Outros Podcasts de Religião e Espiritualidade
- Joel Osteen Podcast Joel Osteen, SiriusXM
- Joyce Meyer Enjoying Everyday Life® Radio Podcast Joyce Meyer
- The Potter's Touch on Lightsource.com - Audio Bishop T.D. Jakes
- Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag
- Bishop Mosa Sono Bishop Mosa Sono
- Joyce Meyer Enjoying Everyday Life® TV Audio Podcast Joyce Meyer
- Joseph Prince Audio Podcast Joseph Prince
- Andrew Wommack Conferences Andrew Wommack
- Elevation with Steven Furtick iHeartPodcasts
- Nouman Ali Khan Muslim Central
- Derek Prince Legacy Radio International Derek Prince
- Mirza Yawar Baig Muslim Central
- Reggae Revival Dread Lightning HiFi
- 1 Year Daily Audio Bible Brian Hardin
- Mufti Menk Muslim Central
- Beweeg Kerk Beweeg Kerk
- Riyadh Walls •Podcast • Muslim Central Muslim Central
- Habib Bobat Habib Bobat
- Joyce Meyer's Talk It Out Podcast Joyce Meyer
- Jentezen Franklin at Free Chapel Jentezen Franklin