Filtrar por género

Met Hart en Siel

Met Hart en Siel

Radio Pulpit

Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle Christine Ferreira, redakteur van die Christelike vrouetydskrif, Lééf.

168 - Met Hart en Siel - 24 Sept 2024
0:00 / 0:00
1x
  • 168 - Met Hart en Siel - 24 Sept 2024

    Christine gesels met Susan Coetzer oor haar nuwe boek "Lekkergoed vir die lewe". Daarna gesels sy met Irma Raspel oor haar boek "Die mak maniere van wilde diere". En dan gesels Christine met Jan Braai oor sy nuwe boek "Atmosvuur"

    Tue, 24 Sep 2024 - 1h 40min
  • 167 - Met Hart en Siel - 17 Sept 2024

    Christine Ferreira gesels vanoggend met Helena Van Der Westhuizen oor die gebruik van natuurlike bestandele in skoonheidsmiddele. Daarna is Magriet Groenewald aan die woord oor ken jou waarde as vrou. Louise Holts gesels oor hoe om jou lugbraaier te benut en dan sluit die program af met Peet Bekker en Melanie Vosloo se insette

    Tue, 17 Sep 2024 - 1h 25min
  • 166 - Este Geldenhuys - nuwe boek

    Christine gesels vanoggend met Este Geldenhuys oor haar nuwe boek "God knows you" en Faith Durie gaan deel oor die impak van jou storie op jou geloofs-lewe. Peet en Melanie Bekker deel ook hul stories en oordenking.

    Tue, 10 Sep 2024 - 1h 35min
  • 165 - Klim jou berg

    Spesialis-lewensafrigter, Amanda de Lange, gesels oor emosionele genesing. Marlien Cronje vertel meer oor ‘n groep vroue wat Kilimanjaro later vanjaar gaan aandurf ter wille van kinders wat swaarkry en Esti Stewart gesels oor die Baviaans Camino en wat dié staptog aan jou siel sal doen.

    Tue, 03 Sep 2024 - 1h 31min
  • 164 - Nogtans-geloof

    In hierdie aflewering gesels die geliefde kunstenaar, Portchie, oor sy memoir en Ivor Swartz vertel wat nogtans-geloof beteken.

    Tue, 27 Aug 2024 - 1h 32min
Mostrar más episodios