Filtra per genere

Taaltoffie

Taaltoffie

Maroela Media

Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.

189 - Só word geliefde prof. Hans onthou
0:00 / 0:00
1x
  • 189 - Só word geliefde prof. Hans onthou

    Maroela Media het ʼn insetsel saamgestel met ʼn paar huldeblyke van mense wie se lewens hy aangeraak het.

    Sat, 02 Nov 2024 - 16min
  • 188 - Prof. Hans du Plessis se verwerking van 1 Korinthiërs 13

    Prof. Hans du Plessis se verwerking van 1 Korinthiërs 13. Voorgelees deur Johny Klein.

    Sun, 27 Oct 2024 - 1min
  • 187 - Ilse Verster lewe in lig ná donker verlede

    “Daar is ʼn lewe ná mishandeling, egskeiding en eensaamheid. Jou lewe kan verander, solank jy net onwrikbaar vashou aan God se redding.”

    Fri, 18 Oct 2024 - 11min
  • 186 - ‘Bloedbroers’ se ervarings van Smokeshell onthou

    “Min mense het geweet hoe fel die Bosoorlog in die noorde van die destydse Suidwes-Afrika en die suide van Angola regtig was.”

    Sat, 12 Oct 2024 - 11min
  • 185 - Genesingspad vir Johnny Davids ná kinderjare se seer

    Die bekende aanbieder se outobiografie vertel die verhaal van sy onstuimige grootwordjare op die Kaapse Vlakte en hoe hy bo sy omstandighede uitgestyg het.

    Mon, 23 Sep 2024 - 11min
Mostra altri episodi